+32
Selfsorg in Kaap St. Francis

At The Beach Cottage Apartment

6 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 3 Barcelona Place, Cape St Francis, 6312, Oos-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

At The Beach Cottage Apartment is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Kaap St. Francis. Die eiendom grens aan die duine en is net 100 meter vanaf die hoofstrand.

Die woonstel op die grondverdieping het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan 6 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Linne en handdoeke word voorsien. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 1 koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word, asook 'n stapelbed in die sitarea. Die badkamer het 'n stort-oor-bad.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, gasplaat, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, potte, panne, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus. Die leefarea langsaan het 'n etenstafel met sitplek vir 6, stoele, rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n stoep met privaat braaigeriewe en 'n uitsig oor die tuin en elk kamer lei na 'n privaat stoep.

Sonkrag is tydens beurtkrag beskikbaar. Daar is ook 'n stort met warm en koue water sowel as 'n wasbak langs die woonstel.

Die tuin het 'n paadjie wat oor die duine na die hoofstrand lei en is minder as 100 m ver. Daar is veilige parkeerplek op die perseel en die woonstel is op die grondverdieping van die gasheer se huis.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Leefarea

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Bad, Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Carel N
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustige en stil area, heerlik gekuier. Naby strand en lekker stapplek. Vriendelike ontvangs gehad. Baie lekker ruim woonstel, badkamer effe bekno...
Sien meer
Feb 2026
Andre N
Saam met lewensmaat
5.0
Will be back for the 3rd time. Pristine and squeaky clean. The owner has thought of everything to make one's stay ultra comfortable. 50...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026
David F
Saam met lewensmaat
5.0
The Beach Cottage Apartment is baie goeie waarde vir geld! Die eenheid is ten volle toegerus, baie netjies en veilig. Die eienaar is baie vriendelik e...
Sien meer
Jan 2026
Brad K
Saam met lewensmaat
5.0
Fabulous stay and will definitely come back again. The host was great. She explained everything to us in detail. Everything was availab...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Ian S
Gesin met tieners
5.0
Home away from home. What a wonderful experience! Loved the setting, location and vibes. Our hosts made it truly feel like a home away ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marjorie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 3 Barcelona Place, Cape St Francis, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink At The Beach Cottage Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

3 Barcelona Place, Cape St Francis, 6312, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA351079b5c91cfaeb843821c9ad6cb7d45fdfc0c839fd365c722ea6cd74612dd310e9ad11615fc9b5f3ddee62eeefa7ff7dd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 6 mense 41 5 1 5 3 Barcelona Place Cape St Francis 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.204634464479 24.832753649605

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang