+29
Gastehuis in Kroonstad

At the River Guesthouse

12 gaste

1 slaapkamer

2 beds

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 12 gaste
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Acacia Kraalkop Road, Kroonstad, 9499, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Die Rivier Gastehuis bied gastekamers en is geleë op 'n privaat erf, geleë aan die oewer van die Valsrivier in Kroonstad. Die gastehuis is ideaal as 'n gemaklike oornagplek vir gaste wat die dorp besoek.

Verblyf by die Rivier Gastehuis bestaan uit 6 individueel versierde kamers, wat tot 2 gaste in elk kan akkommodeer. Elke kamer is gemeubileer met twee enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daarbenewens bevat elke kamer lugversorging, 'n TV met 50 geselekteerde DStv-kanale, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt of aandete kan vooraf gereël word teen 'n bykomende koste per persoon. Die gastehuis bied gratis WiFi-internettoegang, 'n braai-area en veilige parkering vir voertuie.

Let asseblief daarop dat daar 'n gruispad na die gastehuis lei.

Daar is plaasdiere en honde wat op die perseel woon. Dus is ons nie 'n troeteldiervriendelike instansie nie.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Fina T
5.0
Puik. My man was baie moeg van Wes-Kaap, alles was perfek, netjies!
Nov 2025
Liani S
Saam met lewensmaat
5.0
Wat 'n juweel van 'n plek, kan dit vir seker aanbeveel! Wat 'n juweel van 'n plek. Kan dit vir seker aanbeveel.
Aug 2025
Annette W
5.0
Really enjoyed it. Peaceful. Very clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Ashley J
Saam met lewensmaat
4.4
Wonderlik. Baie lekker gebly en die atmosfeer was ongelooflik met die rivier daar. Sal dit definitief aanbeveel as 'n goeie plek om weg te breek van d...
Sien meer
Okt 2024
Sandy M
Besigheidsreis
4.2
Stunning place and would love to go back for a weekend. Kroonstad is a nice town. The guesthouse is beautiful and the bonus is the amaz...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Urma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Acacia Kraalkop Road, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Gaste dink At the River Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Acacia Kraalkop Road, Kroonstad, 9499, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 12 gaste
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA114f17ad922415bb9835bea96be4d5dac075d3edac17eb233b0d4f80b2a9d6386de2bfe3f8e602ed4f5eef27a1ea8301cb3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 Acacia Kraalkop Road Kroonstad 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.664209252883 27.26275399309

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang