+49
Gastehuis in Reebok

At Whale-Phin Guest House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Jr N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Wonderlike ligging. Wonderlike ligging, uitsig en baie vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandri S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

We loved our stay! The cleanliness was impeccable and the views were amazing! We had a lovely stay. The views were magnificently impeccable and the host was very friendly. The bed was super comfortable and the room and bathroom were super clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel S
1 nag Besigheidsreis
4.6
Feb 2026

Dankie. Ons het lekker gebly. Is vriendelik ontvang, niks kortgekom nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Louis & Joy
At Whale-Phin Guest House
Hi, thank you so much for your kind words. We really appreciate your feedback. We always try to give our best to our guests. Greetings, Joy

Andrew B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Fulfilled expectations. Enjoyed the beautiful views in a peaceful location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis & Joy
At Whale-Phin Guest House
Hi, Thank you so much for your kind words. We really appreciate your feedback. We always try to give our best to our guests. Greetings, Joy

Elana S
1 nag
5.0
Sep 2024

Fantasties. Die verblyf was heerlik. Ons het die mooiste uitsig oor die see gehad en walvisse gesien. Die ontbyt was uit die boonste rakke en alles was silwerskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis & Joy
At Whale-Phin Guest House
Hi Elana, Dankie vir jou mooiste woorde. Ons waardeer dit regtig. Hoop ons sien julle weer. Liefdegroete, Joy

Andre D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Great. Enjoyed and did see whales from our room for the 2 days we stayed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis & Joy
At Whale-Phin Guest House
Hi Andre, dankie vir jou mooi woorde. Waardeer baie.

Rp M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Lekker man! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis & Joy
At Whale-Phin Guest House
Dankie vir jou vriendelike opmerkings. Waardeer. Joy

Elmarie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Vriendelike, gasvrye mense, puik diens! Mooi en netjies, puik diens, vriendelike en gasvrye mense! Mooi uitsig, ideaal geleë, lekker ontbyt, oulike diere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Louis & Joy
At Whale-Phin Guest House
Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons waardeer dit regtig. Hoop om jul weer te sien? Liefdegroete, Joy

Charles B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Baie mooi en rustig. Ons het baie lekker gebly en was vriendelik ontvang. Almal was baie behulp saam gewees en het ons soos een groot familie laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Fantastiese gastehuis. Netjies en skoon gastehuis. Joy en Louis is uitstekende gashere ─ vriendelik en hulpvaardig. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Louis & Joy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 16 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

8 Grysbok Avenue, Reebok, Distr Mossel Bay, 6503, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28d492f5173c4fc0e485fbe584bdf19cd5272e0b12b21c30af1efa356dbf289f4b1350fa3eb89ce0bdc0418489bb47089c1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 8 Grysbok Avenue Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.081863939806 22.157342433929
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang