Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Athlone Lodge

  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Henderson-weg 70, Athlone, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Athlone Lodge bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in 'n groen en rustige tuin, sentraal in Athlone, Pietermaritzburg, wat dit ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers maak.

Verblyf word in 4 koningkamers en 'n gesinseenheid gebied. Die koningkamers het elkeen hul eie privaat ingang, terwyl die gesinseenheid binne die lodge is. Elke kamer het lugversorging en gemaklike beddens, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder het elke kamer 'n lessenaar, 'n platskerm-TV en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Die gesinseenheid het 1 slaapkamer met 'n platskerm-TV, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Dié eenheid het 1 en suite-badkamer en 1 gedeelde badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste in die gesinseenheid het toegang tot die kombuis in die lodge.

Gaste het toegang tot gratis WiFi en kan van die gedeelde sitarea en eetarea gebruik maak. Daar is ook 'n swembad en onderdakstoep waar gaste kan ontspan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Athlone Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mandy Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Maande gelys 3

Ligging

  • Henderson-weg 70, Athlone, 3201, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Athlone Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Henderson-weg 70, Athlone, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a1d95dc307346f7c8e72435d8a1eabdb3650bb9cae610f2529def2b072e5e72e1daed7856214713dcf4f7040c74381f61aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 70 Henderson Road Athlone 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.586779961329 30.357159504299
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem