Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ATKV Klein Kariba

Oord

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 14 Dec 2023 tot 12 Jan 2024 en 13 Dec 2024 to 11 Jan 2025.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 14 Dec 2023 tot 12 Jan 2024 en 13 Dec 2024 to 11 Jan 2025.

Prys sluit in
2 Sleeper Diamond Suite
Selfsorg.
2 Sleeper Crystal Room
Selfsorg.
6 Sleeper Mountain Cabin 4-star
Selfsorg.
8 Sleeper Cottage
Selfsorg.
8 Sleeper Cottage (1 double 3 bunk beds)
Selfsorg.
6 Sleeper Mountain Cabin 3-star with porch
Selfsorg.
6 Sleeper Mountain Cabin 3-star with roofed porch
Selfsorg.
6 Sleeper Mountain Cabin 3-star Wheelchair Friendly
Selfsorg.
6 Sleeper Log Cabin (In the dam vacinity)
Selfsorg.
6 Sleeper Log Cabin (in the ravine)
Selfsorg.
4 Sleeper Cottage
Selfsorg.
6 Sleeper Cottage
Selfsorg.
4 Sleeper Tented House
Selfsorg.
4 Sleeper Flat A
Selfsorg.
4 Sleeper Flat B (ground floor)
Selfsorg.
5 Sleeper Flat A
Selfsorg.
4 Sleeper Flat B (first floor)
Selfsorg.
5 Sleeper Flat B
Selfsorg.
4 Sleeper Flat C
Selfsorg.
4 Sleeper Flat C (corner)
Selfsorg.
6 Sleeper Mountain Cabin 3-star duplex
Selfsorg.
2 Sleeper Room
Nie-Selfsorg, geen kombuis fasiliteite.
Camp Stand
Die tariewe is vir kamp en gaste moet hul eie toerusting saambring.
Camp Stand (shade net, sewage join)
Die tariewe is vir kamp en gaste moet hul eie toerusting saambring.
Camp Stand (shade net)
Die tariewe is vir kamp en gaste moet hul eie toerusting saambring.
Camp Stand (tents only)
Die tariewe is vir kamp en gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls

- Gaste moet by die bepalings en voorwaardes hou.
- Indien u per kredietkaart wil betaal kontak die kantoor vir die skakel om u na die selfdiens betalings kredietkaart portaal te neem. ATKV Klein Kariba behou die reg voor om nie krediet-/debietkaartfooie (transaksiekoste) terug te betaal in die geval van enige kansellasie of situasie waar fondse teruggeskryf moet word na 'n krediet-/debietkaart of enige genomineerde bankrekening via EFT.
Geen ekstra gaste ander as die wat bespreek het, word toegelaat nie.


- Gaste moet met aankoms die oord se vrywaringsvorm invul.
- Gaste sal 'n voertuigpermit ontvang.
- Groepsbesprekings geld wanneer daar 5 of meer eenhede of kampstaanplekke deur 1 groep bespreek word. Geen
groepsbyeenkomste word tussen die eenhede of die kampstaanplekke toegelaat nie. Groepe moet 'n lapa bespreek en dit is onderhewig aan beskikbaarheid.
- Besprekings laat 1 voertuig per eenheid/staanplek toe. 'n Ekstra voertuig beloop 'n fooi van R80 per nag.
- Weens bedrog op elektroniese bankoorplasings, vereis die ATKV dat EFT-betalings nie later as 2 dae voor die inklokdatum
gemaak word. In die geval dat die betalings nie in die oord se bankrekening reflekteer nie, sal jy die uitstaande bedrag moet
betaal. Die nodige terugbetaling sal geskied wanneer die betaling korrek in die oord se bankrekening reflekteer. Geen
sleutels of permitte sal uitgereik word voordat die volledige rekening betaal is nie. Tjekbetalings word ook nie toegelaat nie.

- Inkloktyd is van 14:00 af. Uitkloktyd is teen 10:00 vir eenhede en 13:00 vir kampeerders.

- Rook is ten sterkste verbode in die eenhede.
- Die eenhede word daagliks skoongemaak.
- Gaste by die kampeerplekke moet asb. hul eie kragpunt-omskakelaar saambring.
- Die standaardgrootte van die staanplekke is 7 m x 7 m.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie, behalwe vir gidshonde.
- As jy besoekers verwag moet dit eers tydens kantoorure met die ontvangs gereël word. Die aantal gaste per kampeerstaanplek of eenheid is 6. Dagbesoekure is van 08:00 tot 18:00. Besoekers mag nie na 18:00 nog op die perseel wees nie.
- Gaste moet hul eie swemhanddoeke, vadoeke en vatlappies saambring.
- Musiek word nie in die oord toegelaat nie en mag nie uit gaste se voertuie blêr of vanaf privaat klankstelsels gespeel word nie. Neem asb. ander gaste in ag deur geraasvlakke laag te hou. Daar moet stilte wees tussen 23:00 en 07:00.
- Geen motorfietse of ATV-vierwielmotorfietse word by die oord toegelaat nie.
- Slegs aanvaarbare swemdrag word toegelaat.
- Let dat tydens laagseisoenweke konferensies en sosiale groepe by die oord mag wees. Vir meer inligting hieroor kan jy die ontvangs kontak.
-Restaurant op perseel. Kontak die kantoor vir meer inligting. Daar is ook heerlike wegneemetes, Chip 'n Dip en soetbederfies daagliks by die kiosk by die swembad beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R230
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R230
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R230
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 968 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R101, Warmbad, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e3bf0990f5b6fd5aa84bc84d5a04f65bf427060f1278386e1dfa12fe1ad9c1e27d6415b0f9852c1831a139778102e489eae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R230 per nag (plek vir 6) 591 5 1 5 R101 Warmbad 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.84958095542 28.335495740175
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem