Atlantic Apartment
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 277 Main Road, Adelphi Centre Unit 304, Sea Point, 8060, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Atlantic Apartment is 'n pragtig ingerigte selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou reg op die Hoofstraat in Seepunt, Kaapstad. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gerieflike en rustige tuisbasis waar hulle maklik toegang tot die verskeie lewendige geriewe in hierdie gewilde bestemming het.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n lessenaar, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Mini-skottelgoedwasser is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en ontspanningsareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Verskeie plaaslike geriewe soos winkels, restaurante, kroeë en kafees is naby, met die gewilde Seepunt-promenade ongeveer 350 m weg. Uitstekende vervoerskakels maak dit maklik om die V&A Waterfront, Clifton, Kampsbaai en Kaapstad se middestad te verken. Kaapstad Internasionale Lughawe is ongeveer 23 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Keanu Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 277 Main Road, Adelphi Centre Unit 304, Sea Point, 8060, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 277 Main Road, Adelphi Centre Unit 304, Sea Point, 8060, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang