Atlantic Beach Estate

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Atlantic Beach Estate is op die Atlantic Beach Gholflandgoed in Melkbosstrand geleë. Besienswaardighede in die omgewing sluit die Kaapse Weskus Biosfeerreservaat, Cape Town Ostrich Ranch, Melkbos se strand, Lugmag-museum en Canal Walk-winkelsentrum in.

Dié selfsorghuis het 3 slaapkamers met en suite-badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, mikrogolf, ketel en oond. Ander geriewe sluit 'n swembad, braai-area, TV, DStv en veilige parkeerplek op die perseel in. Die landgoed het ook gemeenskaplike geriewe soos tennisbane, 'n gholfbaan, gimnasium en 'n swembad.

Gaste kan doendinge soos gholf, swem, visvang, tennis, perdry en branderplankry geniet.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Atlantic Beach Estate gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za