LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Atlantic Dream Beachfront Villa | LekkeSlaap
+22

Atlantic Dream Beachfront Villa

6 resensies
Selfsorg
  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 889 (Beach Road), Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Atlantic Dream Beachfront Villa het 'n uitsig oor 'n melkhoutwoud en die see. Dit lê teen die strand in Scarborough, 'n eksklusiewe woonbuurt aan die Atlantiese kus en 'n bewaringsdorp van Kaapstad.

Dié villa het 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 10 gaste. Daar is ook 4 slaapkamers, 2 sitkamers, en 2 kombuise wat elkeen toegerus is met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en 'n mikrogolfoond. Gaste het toegang tot 'n stoep met berg- en see-uitsigte, asook 'n swembad en braaigeriewe.

Veilige parkeerplek is vir 4 gaste beskikbaar. Kinders en troeteldiere is welkom. Skoonmaakdienste is op weeksdae beskikbaar, en linne en handdoeke word voorsien.

Atlantic Dream Beachfront Villa is 40 minute vanaf die V&A Waterfront en 10 minute vanaf Simonstad waar daar tientalle restaurante en swemstrande is. Vishoek, flieks, winkels en Boulders-strand is ook net om die draai. Dis langs Kaappunt en die Natuurreservaat geleë. Scarborough is naby al Kaapstad se vernaamste besienswaardighede.

Slaapplek

’n Bespreking by Atlantic Dream Beachfront Villa sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir Atlantic Dream Beachfront Villa
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Kusweg 889 (Beach Road), Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Atlantic Dream Beachfront Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 889 (Beach Road), Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlNzYzNzljLTY4YTYtNDYwZi04ODdjLWQ5NDRlODczNjRjNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 000  per nag (plek vir 10) 6 5 1 5 889 Beach Road Scarborough 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.196886384855 18.372890353203
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!