Atlantic Dunes 11
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kelp Gull-straat 101, Dolfynstrand, Rand Rifles, 0000, Erongo
- Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Atlantic Dunes 11 is 'n selfsorgwoonstel in 'n woonstelblok in Rand Rifles, Namibië. Die gebou is langs die Dolfynkus en bied 'n lieflike uitsig oor die see.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Hierdie kamer spog ook met 'n see-uitsig vanaf die balkon. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike bank, TV, 'n etenstafel met 6 stoele en 'n ingeboude braai. Die woonstel bied toegang tot 'n balkon met sitplek en 'n pragtige see-uitsig.
Eenheid 10 en eenheid 11 is langs mekaar en het dieselfde ingangsarea.
Gratis WiFi en parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis vir 'n 4X4-voertuig met 'n standaard-daktent, word voorsien.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Wolfgang Syed Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Kelp Gull-straat 101, Dolfynstrand, Rand Rifles, 0000, Erongo
- Gaste dink Atlantic Dunes 11 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Walvisbaai Erongo Namibië
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kelp Gull-straat 101, Dolfynstrand, Rand Rifles, 0000, Erongo