+19

Atlantic Port 10

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 58 Porterfield Rd, Blouberg Rise, Cape Town, 7441, Atlantic Port 10, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 356 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Atlantic Port 10 is 'n pragtige selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Bloubergstrand. Dit is 'n goeie opsie vir 'n gesin wat die kusgebied van die Moederstad wil verken.

Hierdie woonstel kan gemaklik altesaam 4 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens en maak gebruik van die tweede badkamer wat 'n stort het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n Nespresso-masjien. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Vanuit hierdie kombuis is 'n eetkamertafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is 'n oordekte balkon met gemaklike buitemeubels wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan en die uitsigte te geniet. Die ligging van hierdie eiendom is naby plaaslike winkels en restaurante, asook net 'n kort rit vanaf die strand.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 790

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 58 Porterfield Rd, Blouberg Rise, Cape Town, 7441, Atlantic Port 10, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Atlantic Port 10 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 356
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 356
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 356
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 58 Porterfield Rd, Blouberg Rise, Cape Town, 7441, Atlantic Port 10, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb559b2c6c03af37a4a02f533af361d45f25483f3d8c23ad45131e0264c651eaa5fc9a339fb30670706ffd911d8210ad2755?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 356 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 58 Porterfield Rd, Blouberg Rise, Cape Town, 7441 Atlantic Port 10 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.817017032505 18.48460442695

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang