LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Atlantic View | LekkeSlaap
+37

Atlantic View

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhoutsingel 20, Plattekloof 3, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Atlantic View is 'n luukse, bekostigbare gastehuis in die lieflike Plattekloof-woonbuurt wat ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers is.

Die gastehuis het 3 eenhede om van te kies: Kamer 1, Kamer 2 en Woonstel. Kamers 1 en 2 het elkeen lugversorging, 'n en suite-badkamer en 'n balkon. Kamer 1 bied 'n lieflike uitsig oor die stad, die berg en Robbeneiland. Ontbyt is by dié 2 kamers se tariewe ingesluit.

Woonstel B&B is ook vir selfsorg toegerus en het 'n gemaklike dubbelbed en 'n privaat badkamer. Die kombuis het 'n yskas, stoof en mikrogolfoond. Gaste kan heerlik in die sitkamer ontspan of die braaigeriewe gebruik.

Elke eenheid het 'n TV met DStv. WiFi is ook beskikbaar. Atlantic View is nie troeteldier- of rolstoelvriendelik nie en rook is verbode.

Atlantic View is gerieflik geleë, net 'n entjie se ry vanaf die N1 en verskeie winkelsentrums en 30 minute vanaf die lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 22 resensies vir Atlantic View
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Melkhoutsingel 20, Plattekloof 3, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Atlantic View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 150
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhoutsingel 20, Plattekloof 3, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRkNmExMjdlLTgwZjQtNGIwZC04NDAyLTgwODkxNDNlYTJlZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 150  per nag (vir 2 persone) 22 5 1 5 20 Melkhout Crescent Plattekloof 3 7500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.870615589235 18.586317550926
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!