Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Atrium 62

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 85, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 720 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Atrium 62 bied gerieflike selfsorgverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende in Shaka's Rock, naby verskeie winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers wat elk slaapplek vir 4 gaste het. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitkamer het gemaklike banke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die eetarea het genoeg sitplek sodat gaste saam etes kan geniet. Let wel dat die eenheid nie WiFi het nie.

Braaigeriewe is langs die gemeenskaplike swembad beskikbaar. Gaste het toegang tot 1 veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Atrium 62 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Atrium 62
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Hoofstraat 85, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Atrium 62 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 720
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 720
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 85, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9846ed66a9b333ed7952dd60a87b236af6458989e4f6c83b924a07d0a6c1511b98b947cb255553247889c79bc811242a4613?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 720 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 85 Main Road Shaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.514531 31.226779