Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aub Gastehuis

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Aub Gastehuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Febe K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Febe K
Saam met eggenoot / lewensmaat

The room had everything we needed and more.

We got greeted at the gate upon arrival. Everything was clean and the aircon very welcome in the heat. Quiet and great value for the price.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tharina C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en veilig.

Ons het lekker gebly, baie dankie. Dis netjies en goed ingerig. Dit was baie warm en die aircon het gehelp. Ongelukkig is dit so geïnstalleer dat dit direk op jou gesig waai in die bed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V
Enkelreisiger

Het lekker oornag. Dankie.

Was baie lekker. Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida S
Saam met vriende

Wonderlike verblyf gewees, sal weer daar bly.

Ons het baie lekker gebly, rustig en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezell N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezell N
Gesin met tieners

Goeie oornag plek.

Baie lekker gebly. Ook goeie aanbeveling gekry vir aandete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris F
Saam met vriende

We got a nice warm welcome upon arrival.

The accommodation exceeded our expectation and was excellent value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bakkies E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bakkies E

Een woord is genoeg om alles saam te vat. Uitstekend.

Vanaf die 1ste oproep na die gastehuis en alles daarna het vlot verloop. Die alombekende Namibiese gasvryheid, die netheid van die kamers, gerief van die beddens, hartlike ontvangs, duidelike instruksies was alles uit die boonste rakke. Dit was werklik 'n welkome nagrus na 'n lang dag op die pad. Ek sal die gastehuis sonder enige vrees van kritiek aanbeveel om lekker in 'n baie stil gedeelte van Mariental te gaan oornag. Ek het my selfoonherlaaier in die kamer vergeet en op pad terug navraag gedoen of die gasheer hom dalk daar gekry het. Die herlaaier is netjies verpak in 'n plastiek sakkie aan my oorhandig toe ek voor die hek stilhou, dit was nie eers nodig om uit te klim nie. Uitstekende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca V

Vriendelik en netjies.

Vriendelike ontvangs en kliëntediens. Die akkommodasie is netjies, skoon en volledig toegerus. Dis ook in 'n stil buurt geleë so jy rus lekker uit na 'n langpad. Ons sal Aub Gastehuis beslis weer besoek en aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helen A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helen A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasies!

Ons bly plekkie was baie netjies, die eienaar baie vriendelike en bedagsaam. Dis veilig en rustig daar. Sal beslis weer daar kom oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F

Uitstekende waarde vir geld.

Hierdie plek kan ek vir seker aanbeveel en die diens was puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elise S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek. Goeie ontvangs.

Na 'n lang dag op die pad sou mens graag buite wou sit en ontspan, daar is net vir sommige kamers sitplek buite. Geen braai of kosmaakgeriewe in die kamer nie. Dit was so klein bietjie ongerieflik. Maar vir die prys was dit baie billik en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aub Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir u resensie. Elke kamer het darem 'n sitplekkie buite hetsy dit 'n tafel en stoele is of 'n bankie. Braai geriewe is beskikbaar en sou u gevra het sou ons met graagte dit reel (ons verskaf ook gratis kole). Die kamer wat u gekies het was slegs 'n standaard kamer en dus die feit dat daar nie kosmaakgeriewe in was nie. Ons is jammer dat u verblyf bietjie ongerieflik was.

Aub Gastehuis
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aubstraat 668, Mariental, 0000, Hardap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1e0e8da88992acc937a071dc57985c4d5e301b0fac9ad41a31a5df99191731a75eb02cc4eb72798c7ea2a389522747ebf40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 668 Aub Street Mariental 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.6209906 17.9680219
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem