Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Chantelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Jaar gelys 2
Opsomming van Resensie
Lynne B - Des 2023
Algehele gradering
Lovely hotel and location.
Christo L - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlike Franse gevoel in RSA.
Auberge Burgundy Boutique Hotel se terugvoer
Liewe Christo
Dankie dat jul by ons gebly het. Ons is bly julle het n lekker tyd gehad en sien daarna uit om julle weer te verwelkom in die toekoms.
Groete
Auberge span
Henriette S - Aug 2022
Algehele gradering
Is verwelkomend ontvang. Personeel is puik.
Auberge Burgundy Boutique Hotel se terugvoer
Goeie more Henriette
Baie dankie dat julle by ons gebly het. Ons is baie bly julle het jul tyd saam met ons geniet.
Ons hoop om julle weer te verwelkom in die toekoms
Groete,
Auberge Burgundy span
Migail D - Des 2021
Algehele gradering
Awesome, relaxing, clean and hospitable.
- Kapasiteit: 43 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Harbour-weg 16, Hermanus, Kaapstad, 7200, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18