- 43 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Soos Gesien op Facebook
- 16 Harbour Road, Hermanus, Cape Town, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Auberge Burgundy Boutique Hotel is sentraal geleë op die strandfrontpromenade in Hermanus en het 'n uitsig oor die skilderagtige Ou Hawe en Walkerbaai, bekend vir sy prag en walviskyk-geleenthede.
Auberge Burgundy Boutique Hotel bied gerieflike verblyf en vriendelike diens, omring deur restaurante, markies, boetieks, galerye en winkelsentrums. Dit het die seelug van een van die wêreld se wonderlikste eko-bestemmings met die koel, blou van Walkerbaai net 50 m ver.
Verblyf is beskikbaar in 'n verskeidenheid en suite-kamers en suites wat 'n tuin- en swembad-uitsig het. Kamergeriewe sluit WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n kluis in.
Gaste kan ontbyt of laat-ontbyt by die restaurant, Frances at Auberge Burgundy, op die perseel geniet en dit is by hul verblyf ingesluit. Middagete en aandete is beskikbaar op versoek.
Gaste kan op sonstoele ontspan of in die sprankelende swembad afkoel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Chantelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 16 Harbour Road, Hermanus, Cape Town, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Auberge Burgundy Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Harbour Road, Hermanus, Cape Town, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- 43 gaste
- Geen kinders
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang