Stay @ Audrey's
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Audrey Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 9
Maande op LekkeSlaap 11
Opsomming van Resensie
Ina D - Mei 2024
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Helen N - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustige veilige omgewing.
Stay @ Audrey's se terugvoer
Dankie vir die terugvoer, Helen. Dit was aangenaam om julle te kon akkommodeer en julle is enige tyd welkom.
Petro V - Jan 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies en mooi.
Leana C - Des 2023
Algehele gradering
110% wonderlik!
Elzana B - Des 2023
Algehele gradering
Pragtig, rustig en heerlik.
Natasha M - Des 2023
Algehele gradering
Exceptional, 6 star experience!
Lees meerStay @ Audrey's se terugvoer
Dankie vir die mooi terugvoer en vriendelike gaste soos jy, is altyd baie welkom! Ek waardeer dit.
Leone V - Nov 2023
Algehele gradering
Netjiese, rustige oornagblyplek in Somerset West.
Stay @ Audrey's se terugvoer
Hello Leonie. Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ek waardeer dit. Jy was 'n wonderlike gas en is enige tyd welkom by ons.
Groete
Audrey
Desmond D - Okt 2023
Algehele gradering
Good.
Stay @ Audrey's se terugvoer
Thank you for your kind review. It was a great pleasure to host you and look forward to spoil you again. Regards, Audrey
Hester R - Sep 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Stay @ Audrey's se terugvoer
Hello Hester
Dankie vir jou positiewe en vriendelike terugvoer. Ek waardeer dit. Jy is altyd baie welkom by ons!
Groete
Audrey
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zandbergstraat 15, Somerset-Wes, 7135, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 10