Stay @ Audrey's
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zandbergstraat 15, Somerset-Wes, 7135, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 10
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Stay @ Audrey's is 'n smaakvolle woonstel op die eienaar se perseel in Somerset-Wes. Die woonstel is naby wynplase en besienswaardighede in die omgewing en die strand is net 'n entjie se ry ver.
Die ruim woonstel is ideaal vir 2 gaste en het 'n oopplan-ontwerp wat beskik oor 'n slaaparea en kombuisie. Daar is 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort. Lugversorging, 'n TV, lessenaar en gratis WiFi is beskikbaar.
Die kombuisie is met 'n yskassie, induksiestoofplaat, lugbraaier, broodrooster en ketel toegerus. Buite is daar 'n privaat stoep met sitplek en 'n pragtige uitsig oor die tuin. Gaste kan braaigeriewe versoek.
Besienswaardighede en aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, wynproe, bergfietsry, tennis, voëlkyk, fietsry en swem in.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Elektriese kombers
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Audrey Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Zandbergstraat 15, Somerset-Wes, 7135, Wes-Kaap
- Gaste dink Stay @ Audrey's het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Somerset-Wes Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zandbergstraat 15, Somerset-Wes, 7135, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 10