Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Auge 29

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Augestraat 29, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Auge 29 is in die prentjiemooi dorp Swellendam en dit bied bekoorlike verblyf met slaapplek vir 6 gaste. Die aanloklike toevlugsoord is die ideale wegbreekplek vir gaste op soek na rustige verblyf.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in laasgenoemde twee slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het genoeg sitplek en 'n etenstafel sodat gaste maaltye saam kan nuttig. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n kaggel en 'n TV. Daar is ook 'n gasgeiser, wasmasjien en die volle DStv-pakket.

Die heerlike stoep bied braaigeriewe in die buite-kuierarea met 'n pragtige uitsig oor die majestueuse Langeberge. Die huis is ideaal vir buitelug-entoesiaste aangesien daar fietsry- en drafroetes reg agter die perseel verbyloop.

Slaapplek

’n Bespreking by Auge 29 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Auge 29
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Helana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Augestraat 29, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Auge 29 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Augestraat 29, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa280972e021fc9e46d1e35b8c477c2fb24bf2adab9863aa652b88ed4832b60875fdf583934793aee6b032a0898d821a01fd5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 29 Auge Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 12:00 -34.016937909801 20.455879012389
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem