LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+12

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Maria C
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2026

It felt like home. We had a luxurious stay for two nights at Augrabee’s. This super clean place made our stay so comfortable! Although minimalistic, every necessary thing is well thought of for a cosy stay. The apartment is equipped with good quality furniture and appliances. For coffee lovers, the coffee machine and variety of expensive coffee is a treat. The “bee” element is a nice touch and pulls through in the tasteful decor. We felt safe in this peaceful environment and the automated garage door is a bonus. The apartment is conveniently close to shopping malls, restaurants, filling stations and hospitals. The Bird Sanctuary and Bike & Trail Park is just around the corner. We definitely recommend staying here. Thank you, for promptly letting us know that we forgot my granddaughter’s blanket there and arranging a time to collect it. Augrabee’s will definitely see us again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tersia
Augrabee's
Thank you for a great review!

Amanda A
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2026

Gemaklike, skoon en veilig. Gemaklik, skoon en veilig, baie netjies. Alle benodighede was daar, en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucinda B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Baie veilig, super netjies en voldoen aan alle vereistes. Ongelooflik lekker! Sal 100% aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mechiel V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Perfekte blyplek in Pretoria omgewing. Ons voel altyd veilig. Ons kuier altyd lekker by Augrabies. Alles is skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tersia
Augrabee's
Dankie, julle is altyd welkom!

Nicolene D
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Gemaklike top klas verblyf. Top klas verblyf. Geen moeite is ontsien nie. Vir seker elke sent werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tersia
Augrabee's
Dankie Nicolene, waardeer jou terugvoer.

Karin L
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Kan vir enigeen aanbeveel. Fantastiese netjiese plek. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tersia
Augrabee's
Dankie, Karin. Ek waardeer die positiewe terugvoer. Julle is enige tyd weer welkom.

Anonieme gas
1 nag ⋅ Saam met vriende
4.6
Mei 2026

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tersia
Augrabee's
Mnr Viljoen, net 'n resgstelling, ons is nie in Centurion nie, maar wel in Erasmuskloof. Die DStv-pakket is 'n volledige pakket met nog addisionele 'streaming' opsies. Die eenheid word geadverteer as 'n selfsorg eenheid en ek sit goedgunstig tee, koffie, beskuit, water en melk uit vir my gaste. Gelukkig vir tegnologie, ek is seker dit was nie te moeilik gewees om nabygeleë eetplekke op te spoor nie.

Lucinda M
1 nag
5.0
Nov 2025

Professioneel, luuks, vriendelik, perfek. Mooiste plekkie in die hartjie van Erasmuskloof - ongelooflik naby aan SunBet Arena. Die plek is uiters netjies, smaakvol ingerig met hoë kwaliteit meubels wat dadelik ’n gevoel van luuksheid skep. Die gasvrou se fyn hand is duidelik sigbaar in elke klein bederfie – dit laat jou regtig welkom voel. Ons sal definitief weer terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie C
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Gemaklik. Alles in orde, baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tersia
Augrabee's
Dankie, altyd weer welkom.

Attie V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Twee baie aangename aande by Augrabies oorgebly. Sal dit 100% aanbeveel. Die perfekte oornag. Veilig, gerieflik, silwer, skoon. Baie naby aan winkels en hospitaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tersia
Augrabee's
Dankie, kom kuier gerus weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Tersia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 3)
Bespreek

14 Augrabies Street, Erasmuskloof, Pretoria, 0181, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d30f0a4ebb957c3b5b26ca0221e535703c2746dce4ff8506eb7ce6b3264a4ff3baeffc86f2139d9fa476a5b2823a44f0212?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 3) 41 5 1 5 14 Augrabies Street Erasmuskloof 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.81366470676 28.270959452518

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang