Dullstroom Akkommodasie by Auldstone House | LekkeSlaap
+18
+18

Auldstone House

45 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R660 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naledi-rylaan 506, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Auldstone House is 'n gastehuis wat in Dullstroom se sentrale deel geleë is. Dié instansie is in dieselfde sentrum as die alombekende Wild about Whisky-kroeg en ander winkels. Dis net 'n entjie se ry vanaf tientalle buitelug-doendinge in die omgewing.

Auldstone House het 6 suites wat op die gastehuis se tweede verdieping geleë is en elkeen uniek versier is. Elke suite beskik oor 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Verwarmers en elektriese komberse word ook in alle kamers voorsien.

Sommige suites het basiese selfsorg-toebehore, TV's met sekere DStv-kanale en oop kaggels. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 45 resensies vir Auldstone House
Netheid
4.6/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Naledi-rylaan 506, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Auldstone House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R660
per nag (plek vir 2)
Vanaf R660
per nag (plek vir 2)
Vanaf R660
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naledi-rylaan 506, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ3NzM0ZjIxLTU0NzctNDA3OS05ZmJmLWI5NGI5NTg4ZDY4MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R660  per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 506 Naledi Drive Dullstroom 1110 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.420800602414 30.101837664843
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za