St Lucia Estuary Akkommodasie by Avalone Guest House | LekkeSlaap
+112
+112

Avalone Guest House

Gastehuis
  • Vanaf R1 666 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandpiper-straat 15, St Luciameer, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Avalone Guest House is in St Lucia en bied toegang tot die iSimangaliso-vleilandpark ('n Wêrelderfenisgebied), ongerepte strande, bosveld en natuurskoon. Die gastehuis is nie ver vanaf die soel Indiese Oseaan geleë nie en is stapafstand vanaf die toerisme-gedrewe dorp.

Die gastehuis grens aan 'n natuurreservaat met tropiese tuine en is in 'n stil en rustige omgewing geleë. Die huis bied 10 gerieflike slaapkamers. Die atmosfeer is uniek, met 'n kombinasie van tradisionele oudhede en moderne meubels. Elke slaapkamer is met lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n privaat badkamer ingerig. Die meeste slaapkamers bied direkte toegang tot 'n privaat terras in die tuin. Die luukse suite beskik oor 'n bad en 'n stort, asook 'n balkon met 'n uitsig oor die swembad en tuine. Die suite bied ook 'n lieflike uitsig oor die natuurreservaat.

'n Swembad, 'n kroeg met 'n verskeidenheid verversings en 'n TV-sitkamer is in die gastehuis beskikbaar. Gaste kan 'n yskoue drankie op een van die verandas langs die swembad drink en die ontspanne atmosfeer geniet. WiFi, e-posdiens, wasgoeddiens, motorwasdiens en Thai-masserings is ook beskikbaar. 'n Verskeidenheid wildspesies kan vanuit die kamer, of vanaf die sitkamer of sondek-area, besigtig word. Avalone Guest House is die ideale bestemming vir gaste wat saam met vriende en familie reis en bied gaste die geleentheid om die plaaslike wildreservate en die omliggende omgewing kan verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Sandpiper-straat 15, St Luciameer, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 666
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 666
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 666
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandpiper-straat 15, St Luciameer, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZmOGFkMjhjLTVjZWMtNDEwOC05NjIyLWE2ZDQ0ZDExOTFkNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 666  per nag (vir 2 persone) 15 Sandpiper Street St Lucia Estuary 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.375937777946 32.419424542328
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za