Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avant Garde Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Outeniqua-straat 182, Pomona, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 247 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Avant Garde Lodge is 'n luukse B&B net buite die middestad met maklike toegang tot die lughawe, winkelsentrums, vermaak en sakegebiede.

Avant Garde Lodge bied moderne geriewe aan sakereisigers én vakansiegangers. Daar is 4 kamers met koningingrootte-beddens en slaapplek vir 2 gast, asook 10 dubbel- en enkelkamers met slaapplek vir 3 gaste elk. Verder is daar 30 TV-kanale, 'n radio, lugversorging, lessenaar, yskassie, en suite-badkamers met bad en stort, komplimentêre koffie- en teemaakgeriewe, toiletware en WiFi.

Elke kamer is uniek ingerig om gemak en ontspanning te verseker met oorgenoeg en uitstekende geriewe. Dit het 'n ergonomiese ontwerp om 'n gesofistikeerde atmosfeer te skep waar jy behoorlik tuis sal voel.

Die lodge het 'n swembad, parkeerplek en 'n kuierarea met 'n pooltafel.

Kenmerke

Swembad
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Avant Garde Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Outeniqua-straat 182, Pomona, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Gaste dink Avant Garde Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 247
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 247
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Outeniqua-straat 182, Pomona, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78e0d6a95dd60422a6442d2520d13d50479ce265f344ba67605958103c743d4ed1ec24cdcd40ee857020dd4d0277839846fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 247 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 182 Outeniqua Street Pomona 1619 Gauteng 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -26.099087591815 28.281372785568