Avara Boutique Venue And Guest House
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Senator Rood-weg 49, Unitas Park, Vereeniging, 1942, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 440 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Avara Boutique Venue And Guest House bied veilige en moderne selfsorgverblyf in Unitas Park wat in Vereeniging geleë is. Daar is 'n mooi kapel op die perseel wat gebruik kan word vir troues en spesiale geleenthede.
Verblyf is beskikbaar in 4 kamers wat elk individueel versier is. Elke kamer het 'n privaat ingang, 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n badkamer met 'n stort.
Gaste het toegang tot die mooi tuin waar hulle kan rondstap en ontspan, asook die swembad- en braai-area. Etes is op versoek beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Senator Rood-weg 49, Unitas Park, Vereeniging, 1942, Gauteng
Sien meer verblyf in Vereeniging Gauteng
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Senator Rood-weg 49, Unitas Park, Vereeniging, 1942, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom