Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avemore at Vredehof 2

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Elana Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 105

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Avemore at Vredehof 2
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Yolande L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande L
Gesin met tieners

Perfekte blyplek wanneer jy 'n huis nodig het weg van jou huis!

Alles wat jy nodig het, stylvol en prakties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Avemore at Vredehof 2 se terugvoer

Dankie vir jou mooi boodskap, Yolande. Baie groete van lekker sonnige Stellies.

Avemore at Vredehof 2
Angelique V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sentraal geleë, naby aan skole en die middedorp.

Baie goed toegerus. Diefwering en veiligheidshekke. Lekker gekuier in oulike agterplaas. Sagte, gemaklike bed. Maklike in- en uitboekprosedure met die sleutelboks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Avemore at Vredehof 2 se terugvoer

Baie dankie vir jul mooi boodskap ons het dit baie geniet om te verwelkom in pragtige Stellenbosch. Hoop ons sien julle sommer gou weer by enige een van ons Avemore eenhede. Baie groete van ons span

Avemore at Vredehof 2
Elizma P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies met alles wat jy nodig het.

Baie netjies met alles wat jy nodig het en die ligging is ook uitstekend. Sien julle volgende keer beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Avemore at Vredehof 2 se terugvoer

Elizma baie dankie vir die mooi resensie ons het dit vreeslik geniet om julle in Stellies te verwelkom, sien sommer baie uit om julle gou weer by enige een van ons Avemore eenhede te huisves. Miskien moet julle volgende keer op Le verger bly die uitsig daar is ongelooflik en die eenhede pragtig. Mooi bly en baie groete van almal hier in Stellenbosch by Avemore

Avemore at Vredehof 2
Lani V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lani V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. Sentraal geleë.

Dit voel asof die gaste wat langer bly tenagekom word. Nuwe intrekkers sal daagliks 'n rol toiletpapier kry. Ons wat vir 5 nagte bly, kry ook net een. Ook net een afdrooglap en een swartsak. Dis effe onregverdig. Klink na nietigheidjies maar baie belangrik vir gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Avemore at Vredehof 2 se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Lani, ons waardeer alle terugvoering van ons gaste. Ons eenhede is pragtig toegerus en is selfsorg, ons voorsien alle nodige vir gaste om welkom te voel, indien gaste iets ekstra nodig kry dan vra hulle ons help altyd graag soos wat Elana vir julle gedoen het. Ons hoop julle het die kuier in Stellies sommer baie geniet en dat ons julle gou weer terug sal verwelkom. Mooi naweek vir julle.

Avemore at Vredehof 2
Vanaf
R1 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kochstraat 24, Krigeville, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71c3117e52de4f4094c09ce44201394d86f5a7f0d2884b17c52e0aa7d0d2f458836391b9ab8b94f898aec5e882f295b58356?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 980 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 24 Koch Street Krigeville 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.942773 18.858576
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem