Avemore at Vredehof 3
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Mei 2024 tot 1 Sep 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kochstraat 24, Krigeville, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 980R1 683 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Avemore at Vredehof 3 is in Stellenbosch oorkant Bloemhof Girls-hoërskool. Die dorp is bekend vir sy wingerde, kosmarkies, wyntoere, voetslaan-, wandel-, bergfietsroetes en restaurante. Dis die ideale wegbreekplek vanuit die besige stad.
Die selfsorg-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer. Die ten volle toegeruste kombuis het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n Nespresso-koffiemasjien, 'n gasstoof en daar is ook 'n ruim sit-/eetarea, moderne dekor en meubels en gratis WiFi. Daar is 'n Victron-rugsteunkragstelsel vir beurtkrag. Die kombuis is volledig toegerus. Die verblyf het lugversorging en gaste kan hul eie besonderhede gebruik om in te teken by Netflix op die TV.
Gaste het toegang tot 'n binnehof met koeltebome, sitplek en 'n Weber-braai. Gratis parkeerplek vir 1 voertuig is agter die elektriese hek beskikbaar.
Daar is 'n braai-area en veilige parkeerplek op die perseel. 'n Skoonmaakdiens kan teen 'n ekstra koste gereël word.
'n Bababed, -stoel en -bad is op versoek beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n swembad op die klein Olive Farm Le Verger in die Devon-vallei. 'n Vroeë inklok- en laat uitkloktyd kan gereël word.
'n Lys met aanbevelings vir wynplase en restaurante kan op versoek voorsien word.
Aktiwiteite in die omgewing sluit perdry, voëlkyk, wynproe, fietsry, wildritte, wildkyk, begeleide wandelings, bergfietsroetes, swem en tennis in.
Slaapplek
’n Bespreking by Avemore at Vredehof 3 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Elana Geverifieer
Eiendomme 22
Resensies 105
Jare op LekkeSlaap 13
Ligging
- Kochstraat 24, Krigeville, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Avemore at Vredehof 3 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kochstraat 24, Krigeville, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom