Avemore Hidden Haven
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Mei 2024 tot 1 Sep 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Devon Valley-weg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 880R1 598 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Avemore Hidden Haven is net 9 minute vanaf Stellenbosch se middedorp geleë en bied 'n pragtige wegbreeplek vir paartjies wat op soek is na ontspanning en rustigheid.
Die onlangs opgeknapte, ou olyfperskamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas en 'n mikrogolfoond toegerus. Daar is ook WiFi en 'n braai-area. Parkeerplek is agter 'n elektriese hek beskikbaar.
Die verblyf het 'n kragopwekker vir beurtkrag, maar die elektriese stoof sal nie werk nie.
Slaapplek
’n Bespreking by Avemore Hidden Haven sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Elana Geverifieer
Eiendomme 22
Resensies 106
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Devon Valley-weg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Devon Valley-weg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom