2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- Krombeksrivier, Heidelberg, Western Cape, 6665, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Aviary Hills Luxury Hideaway is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in die bosveld op 'n heuwel, 7 km vanaf Heidelberg. Dit bied 'n intieme wegbreek aan paartjies of vriende wat op soek is na rus en ontspanning in 'n rustige omgewing.
Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste. Die oopplan-slaaparea het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Die eetarea het 'n etenstafel vir 2 gaste en die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n koffietafel en 'n kaggel.
Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n pragtige uitsig op die berge en oor die vallei. Gaste kan op die hangmat in die son uitspan, in die houtvuurwarmbad agteroorsit en op die stoep braai terwyl hulle die asemrowende uitsig bewonder.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Cecilia Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 10
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Krombeksrivier, Heidelberg, Western Cape, 6665, Wes-Kaap
- Gaste dink Aviary Hills Luxury Hideaway het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Krombeksrivier, Heidelberg, Western Cape, 6665, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang