Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AVO Cottage

  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Firth-weg 3, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R975 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

AVO Cottage is ideaal vir gesinne en vriende wat saam reis, vir sakemanne en ook studente wat navorsing by die Universiteit van Kaapstad doen. Daar is 'n verskeidenheid besienswaardighede in die omliggende area, soos Kirstenbosch Nasionale Botaniese Tuine, gholfbane, strande en Cavendish Square-winkelsentrum.

Die kothuis het sy eie privaat ingang en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word, asook 'n enkelslaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuisie is met 'n yskas, oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het die volle DStv-pakket, Netflix, Google Play, gratis WiFi en word drie keer per week skoongemaak.

Daar is 'n privaat stoep met 'n braai-area en veilige onderdakparkeerplek op die perseel.

AVO Cottage is naby Mowbray en Rondebosch Gholfbane, Nuweland-stadion, WPCC en WP-muurbal, Universiteit van Kaapstad, die Rooikruis-kinderhospitaal en Vincent Palotti-hospitaal.

Die kothuis is 12 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, 3,2 km vanaf Nuweland Rugby- en Krieketstadion, 1,7 km vanaf Mowbray/Rondebosch Gholfbane, 1,6 km vanaf WPCC, 2,6 km vanaf UCT, 600 m vanaf Red Cross Kinderhospitaal, 2,8 km vanaf Vincent Palotti-hospitaal, en 900 m vanaf Woolworths Food.

Slaapplek

’n Bespreking by AVO Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling
  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir AVO Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 28

Jaar gelys 9

Ligging

  • Firth-weg 3, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Gaste dink AVO Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R975
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R975
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Firth-weg 3, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9913ef38f4dbeb7e073066e18d45072f9485108ae6e30bfbcf791a144f0eec5d9e71d67a78c0ac80922f8a7d7a88911242bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag, vir 3 mense 13 5 1 5 3 Firth Road Rondebosch 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -33.959556 18.4889495
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem