Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avós Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Catherines-weg 26, Plumstead, Kaapstad, 7800, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Avós Home is 'n lieflike selfsorghuis in Kaapstad. Dit is in 'n oulike woonbuurt in die suidelike voorstede, Timour Hall, en is ideaal vir gesinne en vriende.

Hierdie drieslaapkamerhuis bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en daar is 'n dubbelbed in die derde slaapkamer. Gaste in hierdie slaapkamers deel 2 badkamers waarvan een 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet en die ander 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet het. Linne en handdoeke word voorsien.

Die ruim kombuis is in die hartjie van die huis en is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-sitarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n kaggel.

Buite is daar 'n swembad en gaste kan die stoep se seil op warm dae laat sak. Gaste kan die braai langs die swembad en die kruie in die tuin gebruik. Die swembad is nie bedek nie en kinders moet dus nie sonder toesig gelos word nie. Daar is veilige parkeerplek vir 2 voertuie op die perseel.

Die verblyf is net 'n hanetreetjie weg van 'n pragtige natuurpark en die rustige Doordrift Greenbelt.

Slaapplek

’n Bespreking by Avós Home sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Avós Home
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Eulalia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Maande gelys 9

Ligging

  • St. Catherines-weg 26, Plumstead, Kaapstad, 7800, Wes-Kaap
  • Gaste dink Avós Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Catherines-weg 26, Plumstead, Kaapstad, 7800, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7d6d69eef7a95a08837ebdaf6674136aa7d77f2cc706a4a817274356597b1f2f325ed1daad8f65e899472cc408d7818606b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 26 St Catherines Road Plumstead 7800 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.0214804 18.4619388
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem