Awali Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 15 % af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Des 2019 tot 31 Jan 2020.

Beskrywing

Awali Lodge is in 'n stil straat, slegs 2 minute weg van die welbekende Bloubergstrand af, en is 5 minute van Killarney Resiesbaan en stapafstand van die Bayside Winkelsentrum en die Bus-snelvervoerstelsel, met onbelemmerde uitsigte oor Tafelberg, geleë.

Ons luukse selfsorg-suites, nie geskik vir kosmaak nie maar wel vir opwarm, 3 suites met 1 slaapkamer elk, en 2 oopplan-enkelwoonstelle, is ideaal vir sakereisigers of besoekers wat die Kaapse Skiereiland en die Boland wil verken. Elke eenheid is uniek gemeubileer en bied absolute gerief, styl en privaatheid. WiFi is beskikbaar in al die kamers.

Die lodge het ook 'n gemeenskaplike onderdakbraaiplek, 'n terras op die dak en klimraam vir die ander.

Die lodge het 'n klein konferensie-area wat geskik is vir 'n maksimum 25 afgevaardigdes. Die konferensielokaal het lugversorging en is toegerus met 'n video/data-projektor, 32" LCD TV/monitor, klankstelsel en nog baie meer.

Restaurante om te besoek in die Blaauwberg area Cattle Baron, On the Rocks, Primi Piatti, Melissa's, Moyo and Ocean Basket kan gevind word by die strandfront is. Nabygeleë besienswaardighede en landmerke sluit Tafelberg, Kaap Die Goeie Hoop en Kaappunt, Bouldersstrand, Simonstad, Robbeneiland en Leeukop.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Reisigerstjeks
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Awali Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 R595 per nag (plek vir 2)

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Des 2019 tot 31 Jan 2020.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za