LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+44

Ayama Wine Farm - Manor House & Cottage

  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Paardeberg Road, Windmeul, Paarl, 7630, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Ayama Wine Farm - Manor House & Cottage is 'n klassieke plaashuis wat tot die 18de eeu terugdateer en in die hartjie van die Paardeberg skuil.

Ayama Wine Farm - Manor House & Cottage is met antieke meubels en dekor versiek en beskik oor 5 gerieflike slaapkamers met en suite-badkamers wat 'n bad, stort, wasbak, toilet en bidet het. Linne en handdoeke word voorsien.

Artichoke Cottage is 'n lieflike, plattelandse selfsorghuis wat ​​uit 2 en suite-slaapkamers, 'n leefarea, 'n kombuis en 'n stoep bestaan.

Die knus gemeenskaplike area het 'n kaggel, 'n pool-tafel, skaak en 'n klein biblioteek en die tuin en terras sorg vir 'n panoramiese uitsig oor die heuwels wat 'n oorvloed van olyfbome en wingerd het. Tafelberg is in die agtergrond te sien. Die swembad het 'n buitelugstort wat ideaal is om tydens daardie warm Boland-dae af te koel.

Daar is 'n plaaskombuis op die perseel wat tradisionele Italiaanse maaltye met vasrgeplukte bestandele vanuit die tuin voorberei word. Gaste kan in die Deli Farm-winkel op die perseel rondsnuffel en Italiaanse delicatesse en plaaslike produkte soos Ayama Wines of Ayama Extra Virgin Olive Oil huis toe neem.

Verder kan gaste tussen die fynbos, wingerd en olyfbome wandel waar hulle verskeie voëlspesies, fauna en flora sal sien. Die huis is ideaal vir 'n natuurwegbreek saam met vriende of familie.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel. Die eiendom is net 15 minute se ry vanaf Paarl en Wellington en 30 minute vanaf Riebeek-Kasteel. Dit is maklike bereikbaar vanaf die N1 wat net 30 km vanaf die huis.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 122 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Justin B
Besigheidsreis
5.0
Fantasties. Ongelooflik lekker, sal weer kom kuier. Vriendelike, behulpsame personeel.
Okt 2026
Marisa R
Gesin met klein kinders
5.0
Most enjoyable stay. Relaxing and restorative getaway. Charne and staff were excellent. Beautiful manor house and setting.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2026
Haley R
Gesin met klein kinders
5.0
Worth a day excursion and even better to stay the night. The hostess is so lovely, she really is a gem and most helpful. The venue is s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2026
Mark B
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent service and value for money. Excellent value and service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2026
Kevin A
Gesin met klein kinders
5.0
Marvelous. We enjoyed it very much.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Giuseppe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 122

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

  • Paardeberg Road, Windmeul, Paarl, 7630, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ayama Wine Farm - Manor House & Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 190
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 190
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Paardeberg Road, Windmeul, Paarl, 7630, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a72b38d34240e6f226d8b1b15ea831adc3874d97d2539466d02ff0c08c63bd1df30db48c83c1de451a3f235f454b3985f67?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag (plek vir 2) 122 5 1 5 Paardeberg Road Windmeul 7630 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.622522625326 18.822422141809