+25

Ayla @ The Tokyo

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 87 Loop Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 517 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ayla @ The Tokyo bied sjiek verblyf in die hartjie van Kaapstad.

Die oopplan-woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook in die kombuis beskikbaar. Vanuit die kombuis lei die sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Gratis WiFi word voorsien.

Daarbenewens het gaste toegang tot die gemeenskaplike gimnasium en dakswembad met sonstoele. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Seepunt-promenade 3.7 km weg, en Leeukop-staproete is 4 km weg.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Stay Amazing Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 49

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 87 Loop Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 517
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 517
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 517
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 87 Loop Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd50fa7a46005fdb8f7195c2784c3bba30142e1daf1acc4aa6a6c46349091e603d337c6c34a136ed929c442f7d3d923a30a73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 517 per nag (plek vir 2) 87 Loop Street Cape Town 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.921914303185 18.418875106557
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang