Kuruman Akkommodasie by Azalea Guest House | LekkeSlaap
+12

Azalea Guest House

9 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 9 resensies vir Azalea Guest House
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.2/5
Andre T - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre T
Saam met eggenoot / lewensmaat

No fuss, decent accommodation with easy access and good security.

Pieter is very friendly and accommodating. Very neat, clean unit with extras like DStv.

Nico V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V
Saam met vriende

Gasvry en aangenaam.

Dankie vir 'n baie aangename verblyf.

Heather P - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Heather P

Goed vir 'n bespreking op die nippertjie.

Ons het letterlik 'n uur voor ons geklok het eers bespreek aangesien ons reis langer gevat het as beplan. Die diens was ongelooflik. Die verblyf was nie te goed nie, bietjie afgeleef en die dubbelbed en enkelbedlakens opgehad. Ek dink nie dit was goeie waarde vir geld nie. As daar bietjie meer aandag aan detail gegee word, sal dit 'n lekker oornagplek kan wees.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great for a last minute booking.

We booked literally an hour before arrival as our trip took longer than anticipated. This service was impressive. The accommodation was not great, a bit run down and the double bed seemed to have single bed sheets on which made it an uncomfortable night. All in all I think it was not good value for money. With some attention to detail this could be sorted out and a very nice stay over.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Franci V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franci V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Ons het baie lekker gebly. Die eienaars was baie gasvry. Het ook die heerlikste ontbyt geniet.

Walter G - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Walter G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous venue, helpful, wonderful breakfast, super service.

Excellent! Worth recommending.

Louzane V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Louzane V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kon glad nie die plek vind nie alhoewel ons op en af in die hoofstraat (N14) verskeie kere gery het.

Ek sal glad nie Kuruman voorstel as 'n oornagstop nie. Dit was Saterdag toe ons in die dorp aankom. Die verkeer was erg en die hoofstraat (N14) was besaai met karre wat harde musiek speel en mense wat op die kant van die pad staan en bier drink. Ek het die aanwysings van die gastehuis gehad wat gesê het ons moet in die N10 opdraai. Na 3 keer se op en af gesukkel kon ons nog steeds nie 'n bordjie vir die N10 sien nie en wou nie stop om vir aanwysings te vra nie. Ons het toe maar besluit om verder aan te ry en het op die ou end deurgery Johannesburg toe. Oor die gastehuis kan ek dus glad nie kommentaar lewer nie. Ek sal vir seker nie Kuruman as 'n oornagstop bespreek nie.

Leonie D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie D
Saam met vriende

Tuis gekom.

Gasheer en gasvrou baie aangenaam. Kamers was goed toegerus.

Johan S - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met vriende

Netjies en gerieflik.

Ons het baie lekker gebly. Hulle het ons geakkommodeer met laat aankoms en vroeë vertrektyd.

Doreen A - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Doreen A
Besigheidsreis

Aangenaam en gerieflik.

Baie netjiese eenhede. Parkeerplek reg buite jou deur. Vriendelike en hulpvaardige eienaars.

Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Azalea-straat 12, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVhYTk5NDY2LTBiNjAtNDUyNi1iNjM3LWFlNTA3ODE3YzJkMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 12 Azalea Street Kuruman 8460 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.440977369319 23.431686271164
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za