Azure Skies Apartment
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 343 Bellevue Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R2 566 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Azure Skies Apartment is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Seepunt, wat 'n ontspannende verblyf bied vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n koningingrootte-bed het. Beide slaapkamers het en suite-badkamers met 'n stort. Vir gaste se gerief is WiFi beskikbaar.
Die leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV en 'n eetkamertafel, terwyl die kombuis volledig toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, skottelgoedwasser en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste kan ook 'n privaat balkon met berguitsigte geniet of gebruik maak van die gemeenskaplike swembad op die dak.
Azure Skies Apartment is ideaal geleë naby die Seepunt-promenade, moderne kafees, restaurante, boetiekwinkels en ongerepte strande. Die V&A Waterfront is net 'n kort rit weg, wat dit die perfekte keuse maak vir 'n kuswegbreek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 343 Bellevue Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 343 Bellevue Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang