Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

B & S se Plekkie

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sarita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir B & S se Plekkie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Peter R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter R
Saam met vriende

Great place - we had a really good time.

Great place & perfectly located for our Golfing Tour. Love the bar area and the pool, which is where we spent our time when not on the golf course.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker tyd spandeur daar, baie behulpsame pragtige mense.

Wow, wat 'n blerrie lekker ervaring! Die swembad was so warm! Die voëltjies wat in 'n groot hok was reg langs ons het so vrolik gesing! Baie dankie vir jul liefde vir die moeite vir die geskenk vir ons huweliksherdenking! Wat 'n pragtige paartjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B & S se Plekkie se terugvoer

Baie dankie Cindy. Dit was 'n groot plesier om jul hier by ons plekkie te hê. Bly ons kon jul huweliksherdenking spesiaal maak. Geseënde jaar vir julle. Groete, Ben en Sarita

B & S se Plekkie
Melinda S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda S
Gesin met klein kinders

Fantastic value for money.

Fantastic home to rent for a family vacation. The hosts thought of everything. Comfort, super clean and well located.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B & S se Plekkie se terugvoer

Thank you, Melinda. It's a pleasure and we are very thankful for your review. God bless you, and we hope you will come visit us again.

B & S se Plekkie
Paul V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en skoon plekkie, ideaaal vir 'n naweek wegbreek.

Die tuin en swembad was baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B & S se Plekkie se terugvoer

Baie dankie Paul. Dis 'n voorreg om julle hier te huisves. Dankie vir die mooi resensie. Ons hoop om julle weer te sien.

B & S se Plekkie
Daniel P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel P
Gesin met klein kinders

Absolutely amazing.

Home away from home. The place is truly stunning, a peaceful location, and a beautiful home to spend time with family. Pictures do not show the true beauty of the place. The host is truly amazing and very welcoming. Definitely enjoyed every single minute of our stay there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B & S se Plekkie se terugvoer

Dear Daniel
It was such a great pleasure to meet you and your family's. Thanks for the review on the guest house. We appreciate your stay and hope to see you soon. You are a awesome guest and will prefer you to any guest house to stay. Thank you for clean up and look so good after the property.
We wish you and your family a blessed year.
Kind regards
Sarita

B & S se Plekkie
Sandra G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra G
Saam met vriende

Lovely people.

We all had a great time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B & S se Plekkie se terugvoer

Baie dankie Sandra, vir ons goeie resensie. Ons hoop om julle weer te sien. Geseende jaar vir julle.

B & S se Plekkie
Renate E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate E
Gesin met tieners

Baie ontspannend.

Dit was 'n baie rustige area en naby alles. Die stilte en die rivier wat daar naby vloei het mens laat ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B & S se Plekkie se terugvoer

Baie dankie Renate,
Ons sien uit na jou besoek volgende jaar. Geseende Kersfees en voorspoed vir die nuwe jaar.

B & S se Plekkie
Henriette V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette V

Dit het gevoel soos huis, ruim en mooi.

Ons het heerlik gebly, alles wat jy nodig het was daar en dis nog mooier in werklikheid as op die foto's. Die ligging is perfek. Dankie vir jul gasvryheid Sarita. Ons sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B & S se Plekkie se terugvoer

Baie dankie vir jou review Henriette.
Wens julle n geseende jaar vorentoe en hoop om julle sommer binnekort te sien.
Groete
Sarita

B & S se Plekkie
Vanaf
R675
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R675
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R675
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moll-straat 6, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc0c83509c2cf54de1ac0c78f096d475d8524e8cfd7511603f3354aee219cdcda0fee8363ff6d97b819147de5d9b46a9086e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R675 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 6 Moll Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.8965197 27.4588383
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem