Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

B'Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 34 resensies vir B'Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Madie E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig! Alhoewel in die middel van die stad.

Alhoewel dit letterlik net oornag was, kan ek maar net oordeel oor die netheid en stylvolle kamer waarin ons was. Netjiese kamer en heerlik geslaap. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonathan S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan S
Gesin met klein kinders

Lekker slaap.

Dit was lekker en ons sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B'Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Jonathan! Ek is bly julle het julle verblyf geniet.
Ons hoop ons sien julle binnekort weer!
Groete,
Hannelie en Elrika

B'Guest House
Adriaan O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sentraal en veilig.

Ons tweede keer daar, baie lekker en skoon en sentraal geleë, naby die middestad, en Loftus en Tukkies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B'Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Adriaan!
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Hannelie en Elrika

B'Guest House
Rudi V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, bekostigbare en goed geleë gastehuis.

Netjiese en bekostigbare gastehuis met baie goeie kliëntediens. Sommer baie naby (stapafstand) van 'n winkelsentrum en 'n rugby stadion.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B'Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Rudi. Ons hoop ons sien julle gou weer!

B'Guest House
Hendre J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendre J
Gesin met tieners

Heerlike oornagbestemming in sentraal Pretoria!

Het baie lekker gebly met ons oornag by B'Guest House. Veiligheid en gerief van kamers was puik, ontvangs van gasvrou ook baie aangenaam. Was 'n bonus om binne stapafstand van Loftus te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B'Guest House se terugvoer

Beste Hendre, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit beteken vir ons baie om te weet dat ons gaste hulle verblyf by ons geniet het.
Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete. Hannelie en Elrika

B'Guest House
Dirk V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het die verblyf baie geniet, dankie. Kamer is skoon en netjies.

Stortvloer baie glad as dit nat is, moes versigtig trap om nie te gly. Verder baie lekker gebly. Sal julle weer ondersteun in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B'Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Dirk. Ek is bly jy het die stort vloer onder ons aandag gebring. Ek maak dadelik werk daarvan. Hoop om julle gou weer by ons te ontvang. Groete, Hannelie

B'Guest House
Elmaleine D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elmaleine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig en goed geleë.

Elrika is 'n baie vriendelike ontvangsdame wat baie graag help met wat jy ookal nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B'Guest House se terugvoer

Beste Elmaleine,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Ons is bly julle het die verblyf by ons geniet.
Ons hoop om julle gou weer te sien!
Groete,
Hannelie en Elrika

B'Guest House
Philip V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V
Enkelreisiger

Oornag.

Netjies, skoon en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en was hartlik ontvang!

Vriendelike diens! Pragtige plek met goed onderhoude tuin en veilige parkering. Stapafstand van Loftus! Kamer het als ingehad wat nodig was. Yskoue drinkgoed in yskassie was welkom! Pryse goed! Stort was net nie 100% skoon nie en die waterdruk in die stort/stortkop was swak. Maar sal beslis weer van B'Guest House gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B'Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.Dit word baie waardeer Hoop om julle gou weer te sien!
Groete, Hannelie

B'Guest House
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sean C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great, friendly service.

Would definitely stay here again. Very friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B'Guest House se terugvoer

Hi Sean, thanks for your positive review. Hope to see you back soon. Regards. Hannelie

B'Guest House
Monica B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant and friendly staff.

Pleasant and friendly staff and the breakfast were very nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B'Guest House se terugvoer

Hi Monica, so glad you enjoyed your stay. Hope to see you back soon. Regards. Hannelie

B'Guest House
Elzabe V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabe V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige verblyf!

Kon 'n rustige nag deurbring voor 'n groot voetoperasie. My man het die res van tyd wat ek in die hospitaal was, daar oorgeslaap. Ek moes langer oorbly in die hospitaal en B-Guestgastehuis het dit ook vir my man moontlik gemaak om nog een nag ekstra oor te slaap waarvoor ons dankbaar was!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B'Guest House se terugvoer

Beste Elzabe,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons hoop jou voet herstel 100%, en dat ons julle binnekort weer sal sien, maar nie vir 'n operasie besoek nie.

Beterskap,
Hannelie en Elrika

B'Guest House
Elzabe V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabe V

Was rustig en stil. Lekker geslaap.

Net die toilet sukkel om te flush en als weg te spoel. Asblikkie was nog vol sigarette ens. van vorige besoekers. Kamer met 2 enkelbeddens vir my en my dogter was baie netjies. Was baie naby aan Zuid Afrikaanse hospitaal waar ek Vrydag moes wees vir teater; basies 5 minute se ry. Sal beslis weer jul besoek. Baie dankie! Elrika was so behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B'Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Elzabe.

Ons ondervind tans probleme met water voorsiening vanaf Tshwane munisipaliteit, en ons Flashmaste toilette is afhanklik van die waterdruk. Beurtkrag help nie om die Reservoirs aan te vul met water nie, diè dat die waterdruk so laag is. Jammer vir die ongerief. Ons werk aan 'n oplossing.

Hoop ons om julle gou weer te sien.

Groete,
Hannelie

B'Guest House
Gerhardus V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhardus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die fasiliteit is goed onderhou en netjies.

Die kos is nie die geld werd nie, gaan eet eerder by Loftus park restaurante. Baie netjiese fasiliteit, beddegoed baie skoon en netjies. Die ontbyt kan meer aandag aan geskenk word. Bacon en mushrooms beskikbaar moes vra vir eiers en daar was maar 3 gaste. Sal enige tyd aanbeveel vir oornag maar sorg self vir kos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B'Guest House se terugvoer

Beste Gerrie
Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer altyd opregte kritiek en aanbevelings.
Ons ontbyte word in Buffet styl bedien, maar aangesien gaste voorkeure het t.o.v. hoe hulle hule eiers voorberei wil hê, word dit nie vooraf voorberei en uitgestal saam met die ander kosse nie. Daarom berei ons die eiers vir gaste vooraf en op versoek sodat dit vars is en na hulle persoonlike smaak. Eiers is ook glad nie lekker as dit 'n ruk gestaan en warm gehou word nie. Vrugteslaai, yogurt, ontbytgrane, muffins, brode en smere is ook beskikbaar elke oggend, en gaste kan 2 keer skep sou hulle wou.
Aandetes bestaan uit 'n hoofgereg met bykosse van groente en stysel, 'n slaai, nagereg en 'n drankie van keuse teen R160 per persoon. Dieselfde heveelheid items sal baie duurder by 'n restarant wees, net 'n hoofgereg sal jou R160 uit die sak jaag. Ons aandetes word slegs op versoek voorberei en bedien vir gaste wat nie kan of wil uitgaan na 'n restaurant nie, en word spesiaal vir die gas voorberei. Ons probeer om aan almal se smake en voorkeure te vodoen. Jammer ons het nie aan julle verwagtinge voldoen nie.
Ons hoop om u gou weer by ons te verwelkom.
Groete
Hannelie Strydom

B'Guest House
Heidi P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi P
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige plekkie naby Loftus.

Dit bied regtig alles wat dit beloof om te bied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B'Guest House se terugvoer

Baie dankie vir julle gawe woorde en terugvoer. Ons is bly julle was gemaklik en dat julle die verblyf geniet het. Sien julle gou weer!
Groete,
Hannelie

B'Guest House
Nic . - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nic .
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende plek, vriendelike diens.

Puik ligging, uitstekende diens, vriendelike ontvangs het my dadelik gehelp om ruiling te doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B'Guest House se terugvoer

Baie dankie Nic, ons is bly jy het 'n goeie ervaring hier by ons gehad!

B'Guest House
Rosa M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rosa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bestuur baie behulpsaam om spesiale versoeke te akkommodeer.

Vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolene M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene M

Great place to stay when visiting the Pretoria Eye Institute as it is only 800 m away.

Had a pleasant experience. Only negative is, that I arranged for dinner via email and somehow that got missed. Just a case of miscommunication. MR D Food is always on hand. The service was excellent and very helpful. The rooms are clean and beds are comfy. Good place to stay for a night or 2.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariana B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike tuin.

Pragtige indrukwekkende ou gebou en die aanbouings komplimenteer. Dakwaaier in Peace raas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B'Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Mariana...sal bietjie loer na daai dak waaier...Hoop julle het darem gebruik gemaak van die lugversorger wat heelwat stiller is.

Groete,
Hannelie

B'Guest House
Aggie O - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Aggie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was comfortable.

It was very comfortable and we will recommend it to family and friends. We would book there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B'Guest House se terugvoer

Hi Aggie,
I am so glad you enjoyed your stay with us. We look forward to welcoming you back soon!
Regards,
Hannelie Strydom

B'Guest House
Cecilia H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, netjies en personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Die gastehuis is 'n klipgooi van Loftus vir die rugby liefhebbers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B'Guest House se terugvoer

Beste Cecilia,

Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is bly julle het ons gastehuis besoek, en die verblyf geniet. Net jammer die Bokke het nie gewen nie!

Hoop om julle gou weer hier by ons te ontvang!

Groete,
Hannelie en B'Guest span

B'Guest House
Natasha V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Organised, neat and cozy.

We enjoyed our stay, it was very comfortable and no issues.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Georganiseerd, netjies en gesellig.

Het lekker gebly. Dit was gerieflik sonder enige probleme.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B'Guest House se terugvoer

Dear Natasha,

Thank you for your review. We are glad that you had an enjoyable stay with us! Do come and visit us again!

Regards,
Hannelie and the B'Guest team

B'Guest House
Coreen M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coreen M
Enkelreisiger

Waarde vir geld!

Vriendelik. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B'Guest House se terugvoer

Beste Coreen M,

Baie dankie vir die positiewe kommentaar t.o.v. die verblyf by B'Guest Gastehuis.
Ons sien uit daarna om u weer by ons te ontvang!

Vriendelike groete,
Hannelie Strydom

B'Guest House
Ton V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Ton V
Saam met vriende

Die geld wat ons betaal het, was te baie vir die kwaliteit wat ons gekry het.

Ons had by B'guest gebook omdat ons met drie mense ons werk as NPO moes doen in Pretoria en omgewing. Ons het dit by booking ook so gesê, dat ons moet werk en dat ons met drie mense moet slaap. Daar was nie een stoel by die desk nie. Die Yskas was vol drankies, wat nie genoeg spasie oor was vir ons eie kos en drankies nie. Die bad het nie gewerk nie. As jy die warm kraan oopdraai, kom daar net niks water uit nie. Ons het een emmer gehaal by die staff en vertel dat die bad nie werk nie. Die emmer moes ons gebruik om warm water van die stort oor te gooi naar die bad. Die verwarming was baie onvoldoende. Dit was bitter koud en die Aircon het nie goed en vinnig gewerk nie. Toe ons daaroor gekla het kry ons een elektriese oil radiator, wat so baie krag gebruik, dat ons nie koffie kon maak, die Aircon kon gebruik vir verwarming of ander goed nie. As ons dit wel doen, slaan die krag uit. Daar was nie een fatsoenlike geleentheid om ons goed op te set nie. Die klein tafeltjie was gevul met een waterkoker en een paar koppies. Die groter desk het ons nodig vir die rekenaar en administrasie. Die eind konklusie, bitter baie geld vir min kwaliteit, gerieflikheid en moontlikhede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B'Guest House se terugvoer

Beste Ton,
Dit is jammer dat jy ontevrede hier weggestap het, sonder om u klagtes met my, die bestuurder op te neem. Ek sou graag persoonlik daaraan aandag wou gee as ek van u griewe of probleme kennis gedra het kon ek dalk alternatiewe akkommodasie aan u voorstel. U het al voorheen hier tuis gegaan, en geweet waaroor ons fasiliteite beskik en hoe groot ons kamer is. Die kamer wat u gekies het, is ons familie kamer en dus nie geskik vir 3 volwasse mense wat op 'n besigheids reis is nie. My aanbeveling sou wees dat u 3 enkel kamers eerder gekies het om aan u behoeftes te voldoen. Ons kon ook die yskassie vir u leeg gemaak het sodat u kos daarin kon berg. Ek vra om verskoning dat die bad se warm kraan nie sterk gevloei het nie, ons het daaraan aandag gegee. Wat die verhitting betref, kan u kan seker verstaan dat die krag uit kan sny indien daar 'n hele paar elektriese toebehore in een vertrek gelyktydig gebruik word. Dit is net 'n veiligheids maatreël om te keer dat die elektrisiteit nie oorbelaai word, en dalk 'n brand veroorsaak nie. Ons strewe by B'Guest House daarna om die beste diens en fasiliteite aan ons gaste te verskaf en u terugvoer is vir ons belangrik.

B'Guest House
Wentzel V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wentzel V
Saam met vriende

Die verblyf was "soos om in jou eie huis te bly".

Verblyf was uitstekend en die personeel was vriendelik en altyd daar om te help en gaan uit hulle pad uit om seker te maak die gaste is tevrede met alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B'Guest House se terugvoer

Beste Wenzel,
Groot waardering vir die terugvoer!
Ek is bly julle het lekker gebly by ons, en is seker dit was 'n fees in Pretoria na die Bokke se wen oor die Aussies, jammer hulle kon dit nie gister reg kry nie. Hoop ons sien julle gou eer,
Groete,
Hannelie Strydom

B'Guest House
Michael S - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michael S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie netjiese plek wat veilig is en goeie diens lewer. Dit is ook baie sentraal geleë!

Alles wat ek wou sê is in die vorige sin opgesom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stanley S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Stanley S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not good at all.

Will not use the guest house again. No parking on arrival due to some other function. We had to wait for that function to finalize before we could leave the guest house due to being blocked in by totally too many vehicles for the space. Serving of breakfast is stated to be from 06:30 am, but at 07:30 am the food was not ready and we could not enjoy the full breakfast due to having to leave. Honestly worst personal experience in a guest house ever for me.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B'Guest House se terugvoer

Dear Stanley,
I am sorry to hear about the problem you experienced on your visit with us. I must apologize for the inconvenience caused due to the function. The staff should have made sure that your parking was not blocked. The function should have been over by 16:00, but the Guests overstayed there welcome.
As with regards to Breakfast, the week end times for Breakfast differ from the week days, and is from 7:00. It still was not acceptable, as my staff was not ready by 7:30. I will look into the matter and definitely make sure that it doesn't happen again. You are welcome to contact me for a complementary stay in future.
Kind regards,
Hannelie Strydom ( Owner/Manager)

B'Guest House
Theo V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theo V
Enkelreisiger

Een baie fijn verblijf, aardige mense, die heel behulpsaam waren.

Ik vond het guesthouse mooi, prettig. Een groene oase in de stad. Leuk opgezet. Goed gelegen ook, ten opzichte van stasie en restaurants. De eigenaren en personeel waren ook heel hartelijk en behulpsaam. Ze boden aan om ons weg te brengen en op te halen en lieten ook wat dingen in de stad zien. Heel vriendelijke en gastvrij!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esau R - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esau R

Die personeel was vriendelik en die akkommodasie was van hoogste gehalte.

Die groep was beïndruk met die gasvryheid en die algehele kwaliteit van diens en akkommodasie was van die hoogste gehalte. Baie dankie aan Hannelie en haar seun vir hul gasvryheid en uitstekende gastehuis. Die verblyf was aangenaam en sonder enige probleme.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe P - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe P
Gesin met tieners

Lieflik!

Pragtig en skoon. Dit bied alles wat jy verwag as jy betaal om iewers te bly. Daar is aandag geskenk aan detail. Ek het elke oomblik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Boetie J - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Boetie J
Gesin met klein kinders

Pragtige plek, onveilige area.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frikkie B - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie B
Saam met vriende

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle B - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie, baie aangename mense!

Sal hierdie plek enige tyd aanbeveel. Baie, baie dankie, ons kom verseker weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 751 Park Straat, , Pretoria, 0083, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZiZGMyZmU1LWIzNjYtNDM1ZC1hNTFiLTNiN2U5ZjYxMWQyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 751 Park street Arcadia 0083 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.750291836428 28.217875236891