Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

B21 Sontonga Lofts

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Solomonstraat 10, Sontonga Lofts B21, Vrededorp Johannesburg, 2141, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

B21 Sontonga Lofts is 'n moderne selfsorgwoonstel in Vrededorp, Johannesburg en bied maklike toegang tot restaurante. Dit is ideaal vir gaste wat sentrale verblyf soek.

Die stylvolle woonstel uis geskik vir 2 gaste en beskik oor 'n slapakamer en badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Gehalte-linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met 3 stoeltjies. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 2 en die sitarea het gemaklike sitplek 'n koffietafel en 'n TV.

Gratis WiFi is beskikbaar, selfs wanneer daar beurtkrag is. Verder kan gaste hul maaltye in die eetarea genier, of piekniek in die groot, gemeenskaplike tuin hou. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by B21 Sontonga Lofts sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 4 resensies vir B21 Sontonga Lofts
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 18

Jaar gelys 1

Ligging

  • Solomonstraat 10, Sontonga Lofts B21, Vrededorp Johannesburg, 2141, Gauteng
  • Gaste dink B21 Sontonga Lofts het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Solomonstraat 10, Sontonga Lofts B21, Vrededorp Johannesburg, 2141, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13a75dfdd2c4c74bacbc7a81afe918d1d92201de8d994bb409547123923220a514e90a3e03e50bd1c83f1028be71248251fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 10 Solomon Street B21 Sontonga Lofts 2141 Gauteng 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -26.195021576457 28.020659904893
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem