Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baardbos Private Game Reserve

Standard Chalet
Vanaf
Vanaf R1 000
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Standard chalet het ’n uitsig oor die vallei, met n oop stoepie, om die koel windjie te geniet terwyl jy braai. ’n Slaapkamer met ’n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met ’n stort. Daar is ’n slaapbank vir 1 kind in die leefarea met beddegoed en 'n handdoek. Die kombuis en eetarea is met ’n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstofie, en 'n oond toegerus. Daar is ook buitebraaigeriewe, asook alle eetgerei, potte,panne ens. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Huisreëls

Pets are unfortunately not allowed at Baardbos Private Game Reserve.

Each chalet is able to accommodate 2 adults and 1 child younger than 12.

Please note that there is a gravel road leading to the establishment. Guests are required to enquire about the condition of the road, before arrival, as it could be subject to change due to unforeseen circumstances.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Comfort Chalet
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Comfort Chalet het ’n uitsig oor die vallei, met 'n toe stoep, en 'n binne-braai area. ’n Slaapkamer met ’n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met ’n stort. Daar is ’n slaapbank vir 1 kind in die leefarea met beddegoed en 'n handdoek. Die kombuis en eetarea is met ’n yskas, mikrogolfoond, en 'n tweeplaatstofie toegerus. Daar is ook buitebraaigeriewe, asook alle eetgerei, potte,panne ens. Ongelukkig GEEN troeteldiere word toegelaat nie!

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Pets are unfortunately not allowed at Baardbos Private Game Reserve.

Each chalet is able to accommodate 2 adults and 1 child younger than 12.

Please note that there is a gravel road leading to the establishment. Guests are required to enquire about the condition of the road, before arrival, as it could be subject to change due to unforeseen circumstances.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleine Jongensfontein Plaas, Langs Hoofstraat, Stilbaai, 6675, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a190ca1bbad0f1a81ea8178837d079aec39a43eab77dd7674301b1dd0b7ab2a82fd2019fa05757872e361a94fbd3e09a0ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 Farm Kleine Jongensfontein Off Main Road 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.394337934682 21.284891200416
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem