Badger's Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Badger's Lodge is 'n gastehuis in Knysna in die hartjie van die Tuinroete. Dit bied gerieflike B&B-verblyf in rondawelkamers. Die lodge is 3,2 km vanaf Knysna Waterfront en 3,7 km vanaf die middedorp.

Akkommodasie word in 3 dubbelkamers en 1 kamer met 2 enkelbeddens gebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n privaat ingang. Die lodge bied 'n gemeenskaplike swembad, parkeerplek op die perseel, gratis WiFi en 'n tuin met 'n sondek. Gaste kan 'n heerlike ontbyt in die grasdakhoofhuis met 'n stoep wat na die tuin lei geniet.

Gaste kan 'n verskeidenheid doendinge geniet, soos bootritte op die Knysna-strandmeer, die inheemse woud verken, die plaaslike kos en boetiekbier proe, gholfspeel, op die strande sonbaai en die opwindende jaarlikse feeste bywoon.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard

Geriewe

  •  Swembad
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Duits

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Badger's Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R925 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za