Bains Game Lodge
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 31 Old Kimberley Road, Bains Game Lodge, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Bains Game Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n lodge wat in Bloemfontein geleë is. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n paartjie en die lodge spog met baie geriewe wat gaste kan geniet.
Dié oopplan-ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi.
Hierdie ateljeewoonstel het 'n tuinuitsig en lugversorging. Gaste het volle toegang tot die lodge en al die geriewe. Gaste kan 3 restaurante op die perseel besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Lindi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 31 Old Kimberley Road, Bains Game Lodge, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Bains Game Lodge het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
31 Old Kimberley Road, Bains Game Lodge, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang