LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+113
Gastehuis in Oudtshoorn

Bakenskraal Ostrich Palace

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Louis D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Heerlik onder die Karoo-sterre! Die ontbyt was elke oggend uit die boonste rakke en die slaapkamers en badkamer silwerskoon en elke dag gedien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2026

Rustige, veilige oornagverblyf en hope gasvryheid. Lieflike ouwêreldse sjarme. Gasvrou, baie vriendelik en gasvry. Heerlike maaltye en niks was te veel moeite nie. Dankie ook vir die opgradering na die mooiste kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jef G
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2026

Mooi verblijf. Goede service en fijn verblijf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Christelle P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Beste verblyf in Oudtshoorn. Ons het ongelooflike diens gekry! Die kothuis is netjies, baie goed toegerus en gee 'n fantastiese Karoo-ervaring! Sal elke jaar daar gaan bly en dit vir almal voorstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2020

Personeel is baie behulpsaam en vriendelik. Dit was lieflik om elke oggend 'n skoon motor te vind - alles te danke aan Dirkie met 'n glimlag!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
Bakenskraal Ostrich Palace
Thank you Juanita. Kindest regards Hanlie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R2 457
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 457
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 457
per nag, vir 2 mense
Bespreek

N12, Bakenskraal, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 35 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa07dd9d74f998f912cb70eeabc5225ddae5eed7c3483a11f90ece5d005cfaf27c3cb916908fc059fa03cdd017ebef5a27329?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 457 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 N12 Bakenskraal 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.636341 22.212605
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang