Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bali Hai 301

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 41

Resensies 599

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 15 resensies vir Bali Hai 301
Netheid
4.7/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5
Anton S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton S
Gesin met tieners

Lekker gerus en gekuier.

Woonstel baie netjies binne, ruim. Voorste veiligheidshek en stoep met gras, aluminium deure kort aandag. Sukkel om oop en toe te maak. Sal die woonstel aanbeveel maar nie die area nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bali Hai 301 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Die deure en veiligheid hekke het reeds aandag gekry. Die omgewing van Westbrook is eintlik vol warm en aangename mense.

Bali Hai 301
Lebogang M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lebogang M
Saam met vriende

We enjoyed every moment at the apartment, relaxed and unwound peacefully. The beach was just in front of the apartment.

We felt at home. The accommodation is a quiet place to be and feel the breeze of the sea.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bali Hai 301 se terugvoer

Thank you for the review. I'm sorry you feel that the customer service was poor because you never see the service. I had everything covered with emails and WhatsApp. We are not a holiday resort, just manage the unit for the owner. I organized the cleaning of the unit and arrange collection of the keys.

Bali Hai 301
Mona J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mona J

Relaxing, beautiful and great views.

Wonderful view of the sea and whales.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bali Hai 301 se terugvoer

Thank you for the feedback. The unit is very peaceful and the view adds bliss to the stay.

Bali Hai 301
Bomikazi S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bomikazi S
Gesin met klein kinders

Disappointing service.

The service is amazing until they need to pay back the deposit. They try to make you pay for damages that were already there, which they don't tell you about before check-in. After long and exhausting communication with the person in charge, I was just disappointed with the service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bali Hai 301 se terugvoer

So sorry about your experience.

Bali Hai 301
Marietjie B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie B

Goed toegeruste woonstel met 'n pragtige see-uitsig.

Baie gerieflike woonstel. Uitstekende diens van agent ontvang, probleem met lugreëling is baie vinnig opgelos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bali Hai 301 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Hoop om julle gou weer te sien.

Bali Hai 301
Udeshkumar R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Udeshkumar R
Gesin met klein kinders

Was relaxing and good.

1. There were cockroaches and eggs in the cutlery and crockery drawers. It needs to be fumigated often, when I called the property 24/7, they were shocked as they said all their units were fumigated in November 2022. Also, had remote gate entry and exit issues which supervisor on premises couldn't resolve but only sorted on check out time after 6 days. The parking is just for one vehicle whilst other units have 2 parking bays and had to park the 2nd car on the road at risk of theft. Cleaning was just on 2 days in the 6 nights we spent there. 2. Collection and return of keys was far from the resort. Had to go to Ballito city centre, a Shell garage, to pick and drop the keys and travel to Bali Hai 301 which is in Westbrook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ish R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ish R
Gesin met tieners

A well maintained and clean apartment, good service from caretaker.

Parking is a challenge if travelling with more than one vehicle. Nevertheless recommended to friends. I will certainly book this apartment in future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bali Hai 301 se terugvoer

Thank you Ish, we look forward to you booking with us again. Kind Regards Karen

Bali Hai 301
Tricia M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tricia M
Gesin met klein kinders

Mind blowing.

The place is mind blowing, perfect for family and beautiful furniture, clean and inviting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henriko V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriko V
Gesin met klein kinders

Baie baie lekker.

Als was baie lekker. Behalwe dat ons die oggend van ons aankoms vorms moes indien en R2000 deposito moes betaal voor ons sleutel kon kry wat en nie van bewus was van nie of misgelees het. Dan as huis skoongemaak word, word die toiletpapier nie geruil nie so mense moet maar so 1 of 2 ekstra saamvat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tarryn W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarryn W
Gesin met tieners

Absolutely wonderful.

The unit was very nice, matched the pictures.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nithen S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nithen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bali 301 the sea view is absolutely amazing.

Reason for a 3 star, the aircon did cool the place at all and it was boiling hot. Made our stay miserable, these things need to be checked at each check out to make sure it's in order for the next person because when booking in on a weekend there's nothing that can be done, just had to suffer it out. Also the braai area was full and ended up dirty so we could not enjoy that facility, even the pool. Karen is a excellent agent though place is clean and up to date. Sea view amazing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fatima J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fatima J
Gesin met tieners

Peaceful and relaxing.

Enjoyed the short break. Hope to be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Basie V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Basie V
Gesin met tieners

Die eenheid is baie modern oorgedoen. Die fixtures is egter nie baie goed gedoen nie.

Die parkering is 'n totale nagmerrie. Geen voorsiening vir trailer gemaak nie. Die een hek was beskadig deur 'n gas en hek het oop gestaan tot Vrydag. Die parkering is van so aard dat as jy onder parkeer is dit baie moeite om jou bagasie tot in die eenheid te kry. Agent het die uitgesorteer deur 'n addisionele remote te laat programmeer wat ons toegang tot die parkeer garage gegee het waar die hysbak stop. Die TV's is veronderstel om al vier DStv te hê maar die eienaar het net 'n subskripsie gekies wat 3 TV's kan hanteer. Geen van die TV's in derde of vierde kamer her gewerk nie. Ons moes wag to Vrydag om dit uitgesorteer te kry. Die lugversorger maak glad nie koud nie, tegnikuste wat uit was se kompressor moet vervang word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanette U - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette U
Gesin met klein kinders

Pleasant retreat.

We had a lovely stay at Bali Hai 301. The parking spaces are rather a tight fit. I was a little disappointed in assuming it was closer to Ballito Main Beach, but we non the less had a great stay. The apartment was very clean, and the kids loved watching TV in their own room. The view is breathtaking. it was a very pleasant retreat for a quick breakaway. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bali Hai 301 se terugvoer

Good afternoon Jeanette, thank you for the lovely review we look forward to you booking with us again.

Kind Regards
Karen von Wielligh
Chas Everitt Ballito

Bali Hai 301
Letitia G - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia G
Gesin met klein kinders

Baie netjiese plek.

10/10 ongelooflike lekker plek, skoon en netjies. 'n Móét blyplek en ruim vir gesin. Die eienaars kan dalk net daaraan dink om 'n nuwe bed vir die hoofslaapkamer te koop. Die matras is al bietjie deer geslaap. Sien julle weer in die jaar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bali Hai 301 se terugvoer

Goeienaand Letitia, baie dankie vir die mooi resensie. Sal met eienaar praat oor die matras/bed. Ons sien daarna uit om weer van u te hoor.
Groete,
Karen

Bali Hai 301
Vanaf R1 755
R1 755 R1 492
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 755
R1 755 R1 492
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 755
R1 755 R1 492
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 37, Westbrook, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6e4d5a317d40975e431b0af5faedcbc37a742fa709c9f0433dca575de1da9183dad2688d49676d52647b2d06be47c41d048?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 755 nouVanaf R1 492 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 37 North Beach Road Westbrook 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.588848497275 31.17204194418
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem