Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R650.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Badhanddoeke word voorsien, gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
'n Braairooster kan met die opsigter in eenheid 401 gereël word of gaste kan hul eie bring, daar is 'n gasbraai op die stoep.
Parkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar.
Vereiste dokumente - Om 'n bespreking na te kom, word die volgende benodig:
1. 'n Afskrif van ID / Paspoort
2. Bewys van adres (indien SA burger)
3. Ondertekende en voltooide besprekingsvorm en besprekingsreëls
Nie ingesluit in die kwotasie nie:
Breekskadedeposito van R2000.
Linnefooi van R500 - slegs van toepassing vir 2 nagte se verblyf.
Dit is 'n residensiële kompleks met 'n geen-geraasbeleid
Besprekings vir gaste onder die ouderdom van 25 word nie aanvaar nie. Minstens 1 persoon in die groep moet ouer as 25 wees.
'n Skoonmaakdiens van 1 uur is beskikbaar van Maandag tot Vrydag, openbare vakansiedae en besprekings vir twee nagte uitgesluit. Hierdie skoonmaakdiens sluit beddens opmaak, skoonmaak van badkamers, braaiers, en vee en mop van alle vloere in, maar sluit nie skottelgoed in nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
37 North Beach Road, Westbrook, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang