Bali Hai 603
Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 8 Jul 2024 tot 7 Aug 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North Beach-weg 37, Westbrook, 4420, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 792R1 434 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Bali Hai 603 is 'n selfsorgwoonstel oorkant die strand in Westbrook. Doendinge in die omgewing sluit swem, visvang en duik in. Dolfyne en walvisse maak ook gereeld hul verskyning.
Die woonstel het 3 slaapkamers met 2 badkamers en daar is lugversorging. Dit is op die sesde vloer geleë en daar is 'n hysbak vir gaste se gebruik. Elke slaapkamer beskik oor 'n dubbelbed en daar is 'n TV met DStv in die hoofslaapkamer en sitkamer. Daar is 'n bad en 'n stort in die woonstel. Handdoeke word nie voorsien nie. Parkeerplek vir 2 voertuie is beskikbaar.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n mikrogolfoond, stoof, oond, yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser. WiFi is beskikbaar.
Skuifdeure lei van die sitkamer na die onderdak-balkon wat lieflike uitsigte oor die see en die swembad in die kompleks bied. Daar is ook 'n gasbraai en stoepmeubels op die balkon. Die kompleks het 'n restaurant op die perseel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 41
Resensies 604
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- North Beach-weg 37, Westbrook, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Bali Hai 603 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Westbrook KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North Beach-weg 37, Westbrook, 4420, KwaZulu-Natal