Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ballito Manor Gardens 303

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 102B, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 857 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ballito Manor Beach 405 is ’n bekoorlike selfsorgwoonstel in ’n veilige kompleks op die vierde verdieping, met ’n uitsig oor die strand by Willard Beach, Ballito. Dit spog met privaat strandtoegang en bied slaapplek aan 4 gaste.

Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n aparte gastetoilet.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, yskas-vrieskas en mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met die DStv Stay Essential-pakket. Neem asb. kennis dat hierdie TV 'n gemeenskaplike skottel gebruik, so nie alle kanale is beskikbaar nie. Die woonstel het 'n balkon met 'n gedeeltelike see- en swembad-uitsig en 'n gasbraai. Die woonstel het lugversorging.

Gaste het toegang tot gratis WiFi, veilige parkeerplek, 24 uur-sekuriteit en ’n gemeenskaplike swembad op die perseel. Die kompleks het ’n hysbak, dubbeltoesluitmotorhuise en ’n kragopwekker wat krag aan al die woonstelle voorsien.

Oorkant die pad is daar ’n klein winkelsentrum waar gaste kruideniersware en wegneemetes kan koop. Die Ballito-promenade lei na ’n verskeidenheid uitstekende restaurante, insluitend Al Pescatore, Taso’s, Nikos, Hops en Mozambik. Die kompleks bied ook gerieflike toegang tot al die geleenthede wat met die Ballito Pro branderplankrykompetisie geassosieer word.

Slaapplek

’n Bespreking by Ballito Manor Gardens 303 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Ballito Accommodation Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 61

Maande gelys 9

Ligging

  • Compensation Beach-weg 102B, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 857
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 857
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 102B, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49c4d06bd24a4bc7e074c502130af5bc722d9ba6e2b24edcd0da736a0d6e2c55182ae4df5a5915b875004c646b3f614acf60?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 857 per nag (plek vir 4) 102B Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.531960321598 31.222849746033
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem