15% af Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 31 Mrt 2020 tot 8 Apr 2020.
Willard's Beach Akkommodasie by Ballito Manor Gardens 503 | LekkeSlaap
+29
+29

Ballito Manor Gardens 503

Selfsorg
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 15% af
  • Vanaf R2 120 R1 802 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Kusweg 102B, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18

Beskrywing

Ballito Manor Gardens 503 is 'n pragtige vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks langs die see in Willard Beach, Ballito. Die skilderagtige dorp is die ideale bestemming vir gaste wat langs die see wil ontspan en spog met lang strande.

Dié woonstel het lugversorging en bied slaapplek aan 4 gaste in 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en elke badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolf, en die opwaskamer het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die sitkamer het 'n TV en lei na 'n lieflike balkon met 'n sitarea, braaigeriewe en 'n lieflike see-uitsig. Gaste het toegang tot gratis WiFi en 'n gemeenskaplike swembad.

Doendinge in die area sluit swem, kajakvaart, lyfplankry, branderplankry, bootvaart en sonbaai in, en gaste kan die see-lewe en rotspoele verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Ballito Manor Gardens 503 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Compensation Kusweg 102B, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 120
Vanaf R1 802
per nag (plek vir 4)
was R2 120
Vanaf R1 802
per nag (plek vir 4)
was R2 120
Vanaf R1 802
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Kusweg 102B, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVxCT4IBKedvbWk9oJoSBdcJ25QzWJ8Dkv96BUYSXxZnxooG2fk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 120, nou Vanaf R1 802  per nag (plek vir 4) 102B Compensation beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 09:00 -29.53199 31.22275
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za