Ballito Manor View 201
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation Beach-weg 102B, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 405 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Ballito Manor is ’n veilige kompleks in Willards Beach, Ballito. Die kompleks het 24 uur-sekuriteitspatrollies en bied privaat strandtoegang wat na die Ballito-promenade lei. Daar is ook 'n hysbak en 'n kragopwekker.
Ballito Manor View 201 is 'n pragtige woonstel met lugversorging op die tweede verdieping wat slaapplek aan 6 gaste bied. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n balkon met 'n see-uitsig en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n balkon met 'n see-uitsig en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens, 'n balkon met 'n see-uitsig en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n aparte gastetoilet.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Let daarop dat die TV 'n gemeenskaplike skottel gebruik, so nie alle kanale is beskikbaar nie. Die woonstel het 'n balkon met 'n see-uitsig en 'n gasbraai. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 24 uur-sekuriteit, 2 veilige onderdakparkeerplekke en 'n gemeenskaplike swembad op die perseel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Ballito
Accommodation ...
Eiendomme 100+
Resensies 72
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Compensation Beach-weg 102B, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Willard's Beach Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation Beach-weg 102B, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal