6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
4 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 102B Compensation Beach Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Ballito Manor View 406 is 'n lieflike strandfront-selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks op die vierde verdieping by Willard Beach, Ballito. Die woonstel bied privaat strandtoegang en slaapplek aan 6 gaste.
Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Daar is ook 'n aparte gastetoilet.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot gratis, veilige parkeerplek en 'n gemeenskaplike swembad op die perseel. 'n Kragopwekker is ook beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ballito
Accommodation ...
Eiendomme 100+
Resensies 390
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 102B Compensation Beach Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ballito Manor View 406 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
102B Compensation Beach Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang