Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ballito Village 341

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Douglas Crowe-rylaan, Ballito Village 341, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 760 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ballito Village 341 is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel wat in 'n veilige kompleks in die hartjie van Ballito, aan die Dolfynkus, geleë is. Dit is ideaal vir 'n naweekwegbreek aangesien die kompleks met baie aktiwiteite en geriewe op die perseel spog wat almal kan besig hou.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die tweede badkamer het 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Skuifdeure lei na 'n onderdakbalkon met 'n tafel en stoele. Gaste het toegang tot die kompleks se geriewe, insluitend 'n gemeenskaplike swembad met sonstoele, restaurant op die perseel, gimnasium en 'n wassery.

Slaapplek

’n Bespreking by Ballito Village 341 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Ballito Village 341
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 640

Jaar gelys 12

Ligging

  • Douglas Crowe-rylaan, Ballito Village 341, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ballito Village 341 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Noordkus KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R1 760
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 760
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Douglas Crowe-rylaan, Ballito Village 341, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04603d0926aa5ef94ccd86327dd814f826c1d85daf587a457be4fb1a502a30f3ec52b54615382b173c0e3867876fd8c1baff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 760 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Douglas Crowe Drive Ballito Village 341 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.531996 31.195034
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem