Balooga 11
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marinerylaan, Lawrence Rocks, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Balooga 11 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Lawrence Rocks, Margate. Die pragtige woonstel is op die strandfront geleë en bied 'n panoramiese uitsig oor die Indiese Oseaan. Dis die ideale verblyf vir 'n seevakansie.
Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke, 'n TV en onbeperkte WiFi. Daar is ook 'n omsetter wat die WiFi en TV tydens beurtkrag aanhou.
Balooga 11 het 'n privaat stoep met 'n see-uitsig en gaste kan lekker daar ontspan. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en veilige onderdakparkeerplek. Balooga 11 is die ideale verblyf vir gesinne en paartjies wat aan die Suidkus wil vakansie hou.
Slaapplek
’n Bespreking by Balooga 11 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Mandy Geverifieer
Eiendomme 72
Resensies 395
Jaar gelys 5
Ligging
- Marinerylaan, Lawrence Rocks, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Balooga 11 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Lawrence Rocks Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marinerylaan, Lawrence Rocks, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom